Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Woensdag versuim om voor die parlementêre staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) te verskyn om te verduidelik en rekenskap te gee waarom die lugdiens die afgelope twee finansiële jare nie finansiële verslae ingedien het nie.
Stella-saak neem onverwagse wending
“Ek wil dit net aan jou stel dat jy die boodskappe kon stuur. Daar is ten minste ’n moontlikheid dat jy betrokke kon wees.”
Eerste persone dalk oor staatskaping vervolg
Die eerste strafregtelike vervolging in die staatskapingskandaal sal waarskynlik verband hou met die finansiële plundering van Transnet, het die raad van die staatsbeheerde Transnet Woensdag gesê.
Vermoorde polisielid was ‘nederig, gedissiplineerd’
Hy is ʼn enkele keer geskiet.
Vermeende plaasrowers vas
Twee verdagtes wat na bewering ʼn plaasvoorman aangeval het, het Maandag in die landdroshof verskyn.
Foto’s: Alvi net meer as ʼn jaar later weer vry
Die groenseeskilpad, Alvi, is op 18 November 2018 deur ʼn gesin op die strand gevind terwyl hulle met vakansie was in Stilbaai.
Nuwe adjunk-OB benoem
Die komitee se benoeming is ʼn voormalige regsadviseur vir oudmin. Malusi Gigaba.
Parlement besluit oor afgedankte Jiba, Mrwebi
Mrwebi het ʼn voorlegging aan die parlement gedoen, maar Jiba het aanvanklik die hof genader om die proses te probeer stuit.
Die wêreld in foto’s – 27 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Stella-saak: ‘Ek hoop jy gaan tevrede wees met wat ek vanaand gaan doen’
“Ek was geskok oor dit wat Bylsma gesê het terwyl ek in die kamer was, want ’n mens praat nie so voor ’n vrou nie.”
Ideesentrum Opinor bekend gestel
“Ons wil deur waardetoevoeging gemeenskappe in staat stel om ’n beduidende verskil op voetsoolvlak te maak.”
Drie ANC-kandidate vir Jhb-burgemeesterspos
Johannesburg se nuwe burgemeester word Donderdag verkies.
AfriForum by VN oor skending van taalregte
AfriForum beoog om die regering se skending van Afrikaanssprekendes se regte by dié geleentheid in die kollig te plaas.
Hoewe-aanval: Neuroloog moet sê of man weer sal loop
Hy is aanvanklik met ʼn graaf teen die kop geslaan en daarna in die bors geskiet.
Regering moet optree voor bek-en-klou landwye krisis word
Die departement se versuim om doeltreffend te reageer op die uitbreking het grootskaalse verwarring en chaos veroorsaak.
Buitelandse vrou maak Kaapse draai vir hartoperasie
ʼn Vrou van die Filippyne is vroeër aangeraai om haar familie vir oulaas te groet.
Bekende sjef sterf op 59
Die sjef was voorheen op televisieprogramme soos MasterChef en Hell’s Kitchen te sien.
Onluste in Naboomspruit weens moord op inwoner
Die gemeenskap het geëis dat ʼn verdagte aan hul oorhandig word.
Een dood, vier vas ná skietery op R21
Die polisie het inligting ontvang dat verdagtes ʼn motorfiets in Pretoria gaan steel.
Malema vervolg op vyf afsonderlike aanklagtes
EFF-leier Julius Malema het vandag in die hof verskyn in verband met die afvuur van ‘n vuurwapen.