Die Passasierspooragentskap (Prasa) het veiligheid by Parkstasie in Johannesburg opgeskerp nadat grootskaalse vandalisme Dinsdag daar voorgekom het.
TUT se raad, bestuur voor parlement gedaag
“Die universiteit het in effek vir die parlement die middelvinger gewys.”
SA dalk binnekort ʼn oliebron ryker
Danksy oudpres. Thabo Mbeki se goeie politieke verhoudinge is Suid-Afrika dalk eersdaags mede-eienaar van ʼn oliebron.
SAL: Ons kan nie 8%-verhoging bekostig
“Ons vra ons werkers om te verstaan dat die lugdiens nie ʼn verhoging in salarisse kan bekostig nie,” sê SAL.
Droogte, geslagsgeweld moet opsy staan vir salarisse
Die Noordwes-wetgewer begroot miljoene rande vir salarisse, terwyl ander knelkwessies agterweë bly.
Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas
AfriForum eis Lesufi se bedanking en maak binnekort strafregtelike klagte teen die Gautengse onderwysdepartement aanhangig.
Hof sê oor appèl in vlagtwiet-saak
Om die NMS se appèlaansoek teen Roets aan te hoor is “nie in belang van geregtigheid nie”.
DA-kandidaat vir Jhb-burgemeester bekend
Finansiesman dalk binnekort burgemeester van Johannesburg.
Beleggers verloor geld aan ongeregistreerde agentskap
Owerhede waarsku teen ʼn onderneming in Ladybrand wat beleggers opbrengste van 40% oor 12 maande beloof.
Gilde vir regslui bied beurs vir Akademia se nuwe LLB-graad
“Dít is ʼn geskiedkundige dag waarin ons sekerheid skep vir studente. Akademia skep ʼn antwoord op die noodkreet na gehalte-onderrig in studente se moedertaal. Verder bied dit ook studente ʼn keuse, iets wat studente dikwels nie meer het nie as hulle steeds graag in Afrikaans wil studeer.”
Staat sleep voete oor kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement was geensins van voorneme om die plaas aan mnr. Rakgase te verkoop nie.”
Bramley-kapingsvideo: ‘Ek kyk dit oor en oor’
Harriet Ackermann praat met Maroela Media oor haar suster wat Vrydag tydens ’n kaping doodgeskiet is.
Geweldsmisdaad is almal in SA se probleem, sê paneel
“Hierdie land het nou ʼn morele herlewing nodig om te verseker dat die siklus verbreek word.”
Pa, seun swaar gestraf ná moord oor bok
Dié pa en sy seun het ná die moord aangevoer dat hulle aangeval is.
Aanklaer skuldig aan kinderpornografie, seksuele aanranding
Die aanklaer David Lotz is skuldig bevind aan tientalle aanklagtes van kinderpornografie.
Miljoene om skole te bou nié bestee
Die Gautengse departement van onderwys het wéér versuim om sy jaarlikse begroting vir infrastruktuurontwikkeling te bestee.
Advokaat sterf ná skoot in hof
ʼn Senior staatsadvokaat van KwaZulu-Natal is Maandag dood toe ʼn skoot per ongeluk in die hof afgevuur is.
Boere dreig met hofstappe oor veilingverbod
“Dis bitter onregverdig.”
Kenners krap kop oor Eskom-aanstelling
Kenners wonder of André de Ruyter, nuwe uitvoerende hoof van Eskom, die beste kandidaat vir die pos is.
Welkom-polisieman swaar gestraf vir moord op familielede
ʼn Voormalige polisieman het verlof geneem om sy familielede te vermoor.