Dit is moeilik om in te sien dat die geld nie ook eindelik in die sakke van korrupte kaders gaan beland nie. Die ANC het by herhaling gewys hy kan nie met die publiek se geld vertrou word nie.
Zondo hoor Magashule het regbank in sy sak gehad
“Daar wás tekens, maar ons het hom steeds beskerm. Dit het ontwikkel tot ʼn kultus in die Vrystaat. As ons dit destyds in die kiem gesmoor het, was ons vandag moontlik nie hier nie, voorsitter.”
Meeste Wes-Kaapse damme lekker vol
Alle damme in die Wes-Kaapse watervoorsieningstelsel, behalwe die Theewaterskloofdam, is meer as 85% vol, het die departement van water en sanitasie Dinsdag gesê.
Miljoene se rekenaars, tablette by Gauteng-skole gebuit
Volgens hom dui dít op swak planne vir skoolveiligheid.
Solidariteit bly oor taakspan wat zama-zama’s moet takel
Volgens Cele het onwettige mynboubedrywighede die land verlede jaar R41 miljard gekos.
Kommer oor veiligheid van toeriste in SA
Voorvalle van geweldsmisdaad teen toeriste lei daartoe dat toeriste Suid-Afrika al minder as ʼn veilige opsie vir vakansie sien.
Pa, aanstaande skoonseun in hof oor moord op plaas
Die lid van ʼn plaaslike beveiligingspan en sy aanstaande skoonseun is vroeër in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ʼn man wat glo mielies en boontjies op ’n plaas gesteel het.
Leerder (16) in klaskamer doodgesteek
Dit is die tweede sterfte van ʼn leerder wat onlangs in hierdie munisipaliteitsdistrik aangemeld is.
Man gevonnis oor mishandeling van robwelpie
Die selfoonvideo van die hulpelose robwelpie wat op brutale wyse teen die kant van ʼn boot verbrysel word, het verlede jaar wêreldwyd opslae gemaak.
Tien organisasies versoek dat OB moet waai
“Indien sy nie uit haar amp verwyder word nie, is ons baie bekommerd oor die potensiële verdere skade wat aan Suid-Afrika aangerig kan word.”
Watson ‘laat komplekse nalatenskap agter’
Gavin Watson was ʼn gekompliseerde karakter en met sy dood laat hy ʼn ingewikkelde nalatenskap agter.
‘Geen bewyse’ ná koelbloedige moord op jong mense
“Hoe vang jy iemand as daar nie bewyse agtergelaat word nie?”
Die wêreld in foto’s – 27 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Gesoekte vrou vas; glo met moord op veearts verbind
“Die verdagte werk na bewering saam met ʼn bende gewapende mans en is vermoedelik betrokke by ander ernstige en gewelddadige misdade wat onder meer roof en moord insluit.”
Gavin Watson-ongeluk: Ondersoeker ‘oorweeg baie moontlikhede’
Die private ondersoeker wat deur Gavin Watson se familie aangestel is om die oorsaak van die grusame ongeluk te ondersoek waarin hy gister gesterf het, sê daar is baie moontlikhede wat oorweeg en ondersoek moet word.
Ma skenk seun se organe: ‘Hy sou mense ook só wou help’
Storm, wat in die koshuis van die Hoër Landbouskool Oakdale was, was Donderdagoggend saam met skoolmaats van die koshuis na die eksamenlokaal op pad toe die ongeluk gebeur het.
Hoe gaan dit régtig met beroepsvroue in SA?
ʼn Onlangse studie onder Suid-Afrikaanse besigheidsvroue toon dat Suid-Afrikaanse vroue nog groot uitdagings in die werkplek het en dat daar nog heelwat gedoen sal moet word om vrouewerknemers op gelyke voet met hul manlike eweknieë te bring.
Vername SA joernalis sterf
eNCA het Dinsdag bevestig Ben Said, die kanaal se nuusdirekteur, het Maandagmiddag gesterf terwyl hy saam met sy gesin met vakansie was.
Lesufi sluit 20 onwettige skole
Steve Mabona, woordvoerder van die departement, sê die departement het reeds begin met ʼn oudit om te bepaal by watter naburige skole al dié leerders plek kan kry.
Departement wil gesinne help ná plaasuitsetting
Dít volg nadat 263 mense van 93 huishoudings verlede week ingevolge ʼn hofbevel van die hooggeregshof van Klein Akker afgesit en dakloos gelaat is.