“Die onlangse sterfte is nog ʼn strak bevestiging dat die ANC-regering eenvoudig nie omgee nie en beklemtoon sy manipulasie van mag vir politieke gewin.”
Jhb-metro moet begroting ‘wysig’
Die Jhb-metro se begroting moet gewysig word sodat dit nie meer onwettig is nie.
Boerbok vir rekordprys verkoop
’n Stoet-Boerbokram is vir ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekordprys van R1,05 miljoen van die hand gesit.
Vrou ook dood ná Oos-Vrystaatse plaasaanval
“Al die slagoffers het veelvuldige skietwonde opgedoen.”
Liebenberg wil appelleer teen Tariomix se likwidasie
Louis Liebenberg, die omstrede diamantsmous, het ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien teen die finale likwidasiebevel wat verlede week teen sy maatskappy Forever Diamonds and Gold (FDG) toegestaan is.
Bib-kultuur in Kaapstad lekker en lewend
Mense het meer as 4,6 miljoen boeke uitgeneem en 18 407 nuwe lede het in die ses maande tussen Julie en Desember by biblioteke aangesluit.
Oudburgemeester Murunwa Makwarela sterf
“Wat ook al ons verskille, en daarby nog die omstredenheid van sy amp, is ek hartseer oor sy afsterwe,” het Cilliers Brink, Tshwane se burgemeester, Dinsdag gesê.
Musk woedend ná Aus-bevel oor X-inhoud
Anthony Albanese, Australië se premier, het Elon Musk uitgekryt as ʼn “arrogante miljardêr” wat dink “hy is bo die reg verhewe”.
Wêreldboekedag: Skakel af en lees (gedrukte boeke)
Meer as die helfte van Suid-Afrikaanse volwassenes woon steeds in huishoudings sonder boeke. Sowat 65% van kinders word 10 jaar oud sonder dat hulle ʼn enkele prenteboek in hul ouerhuis het.
El Niño, nie klimaatsverandering, dryf droogte in Suider-Afrika – studie
Miljoene mense in Suider-Afrika ly honger weens ʼn droogte wat deur die El Niño-weerpatroon gedryf word.
ANC wil appelleer oor MK-besluit
“Die ANC was en is tot vandag die hart en siel van uMkhonto weSizwe,” het Fikile Mbalula, sekretaris-generaal van die ANC, gesê.
Covid-entstofvervaardigers in hofstryd gewikkel
Die hofstryd gaan oor patente op mRNA-tegnologie wat die weg vir Covid-19-entstowwe gebaan het.
Tien sterf toe weermag-heli’s in Maleisië bots
Beeldmateriaal wys hoe een van die helikopters die agterkant van ʼn ander helikopter tref voordat die tuie begin tol en val.
Dwelms op skip wat yster invoer
Sowat R15 miljoen se kokaïen is versteek gevind op ʼn skip van Colombia wat anker gegooi het by Richardsbaai.
Polisie-instrukteur in hof vir verkragting
ʼn Instrukteur van die polisieakademie in Philippi, Kaapstad, het Maandag in die hof verskyn in verband met die beweerde verkragting van ʼn student.
Bekende sjef tronk toe ná hy SAID uit miljoene bedrieg
Lusizo Mvula Henna (41), beter bekend as sjef Sizo, is in die handelsmisdaadhof in Palm Ridge op ses aanklagte van bedrog en 14 van geldwassery skuldig bevind.
Drie in hof ná moord op hoë van Rand Water
Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die uitvoerende hoof van Rand Water en sy lyfwag vermoor het, het hul eerste hofverskyning in die Lenasia-landdroshof gemaak.
‘SA kan nie sonder Afrikaners gered word nie’
“Suid-Afrika kan nie gered of heropgebou word sonder die kundigheid en patriotisme van Afrikaners wat met ander gemeenskappe saamwerk nie.” Só het dr. Theuns Eloff tydens die formele bekendstelling en ondertekening van die Afrikaner-verklaring by die Voortrekkermonument in Pretoria gesê.
Nersa oortree dalk hofuitspraak
“Ons soek verifieerbare syfers om aan te dui wat munisipaliteite se tariewe behoort te wees.”
Agt Nigeriërs aangekla ná aanval op polisiestasie
Polisiebeamptes wou die buitelandse burgers in hegtenis neem oor die besit van dwelmmiddels toe hulle hul teen inhegtenisneming verset het.