’n Polisiehelikopter is ontbied om te help soek na die man.
Eskom slaan vure dood oor fase 8-beurtkrag
Verskeie instansies het Maandag berig dat fase 8 binnekort ingestel kan word.
Bejaarde besteel by OTM
Die vrou wou Saterdag die OTM in Riebeeckstad gebruik om geld te trek.
Vyfde verdagte vas na moord
ʼn Vyfde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Rodrick Erasmus.
Immigrasiebeampte vas wat omkoopgeld eis
ʼn Immigrasiebeampte van die departement van binnelandse sake het in die hof verskyn nadat hy glo omkoopgeld van R100 000 geëis het.
Meisie ook vas ná Centurion-aanval
Die egpaar se seun, Ruan van Heerden (18), het Maandag in die Pretoriase landdroshof verskyn in verband met die aanval.
Aanslag op Gordhan dalk gou aanslag op Ramaphosa
Gordhan se kritici voer aan dat die staatsondernemings onder sy politieke beheer skrikwekkend swak vaar.
Hofaansoek oor veilings Dinsdag aangehoor
Boere meen die besluit om landswyd ʼn verbod op veilings in te stel was “irrasioneel”.
Ramaphosa se beleidstoespraak: Min planne, oplossings
Dit het geen duidelike, samehangende planne bevat vir die drie groot politieke besluite wat politieke leiers vanjaar moet neem nie.
Lesotho se eersteministersvrou verdink van moord
Lesotho se eersteministersvrou is dalk binnekort agter tralies.
Bejaarde wat gras sny, doodgeskok
Die man was glo besig om die gras te sny toe die grassnyer die kragkabel raakgesny het.
Bloemfonteinse skool rou ná oudmatrikulant sterf
“Sy grootste droom was om eendag ’n onderwatersweiser te word.”
Parlement tik Malema oor die vingers
Dié waarskuwing is uitgereik in die lig van dreigemente wat Julius Malema onlangs gemaak het.
Laaste week vir man in die wynvat
“Gelukkig het die weerlig my nog nie getref nie. Dít is die grootste ding.”
Dié selfoonnetwerk kraai weer koning
Kyk hier watter selfoonnetwerk as die beste in die land aangewys is.
Dié Vrystaatse dorpe sonder krag gelaat
’n Transformator het Sondag die gees gegee.
Huis brand in Philippi; drie dood
Die liggame was onherkenbaar verbrand.
Gesinsgeweld: Wes-Kaapse polisie skiet tekort
Khayelitsha en Atlantis se polisiestasies het slegs een opgeleide vrywilliger wat tot 1 272 gevalle van gesinsgeweld moet hanteer.
Massmart sluit dalk talle winkels
DionWired-winkels sal na verwagting die swaarste getref word.
Gru-botsing op N1: ‘Dit ruk ʼn ou’
“Hierdie is gruweltonele, veral as dit by kinders kom.”