Numsa en Sacca het Woensdag gesê hulle sal Vrydag begin staak.
AfriForum se haatspraaksaak teen BLF duur voort
Die saak het vandag begin met beeldmateriaal van Mngxitama se toespraak, sowel as ’n video van ’n plaasaanvalslagoffer wat haar storie vertel.
Sy verdien meer as die president
Sy is al ʼn paar jaar lank die “hoogs betaalde staatsdiensamptenaar” en haar pakket sluit ʼn bonus van R2 miljoen in.
Voetesleep om pad oor te dra lei tot sterftes
ʼn Vertraging deur die Gautengse departement van vervoer om die Gautengse deel van die Molotopad oor te dra na die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) vir opgraderings, het bygedra tot die dodetal op dié gevaarlike pad.
Gestandaardiseerde wiskunde-eksamen skop af
Dubbeld soveel skole lê vanjaar die VAW se gestandardiseerde Wiskunde-eksamen af.
Psigiatriese pasiënte verkrag glo kind by hospitaal
’n Seun is Dinsdag glo deur drie psigiatriese pasiënte by ’n hospitaal in KwaZulu-Natal verkrag.
Twee jaar na skokvideo en vonnis: ‘Luister altyd na jou kind’
Dit is nou net meer as twee jaar na dié voorval wat die gesin tot in hul diepste wese geruk het. Dit was nie ʼn maklike pad tot hier nie en Annemarie Theron sê hoewel sy glo daar is ʼn doel met alles, verstaan sy steeds nie waarom dit moes gebeur nie.
Kaapstad hof toe oor onafhanklike krag-aankope
Die Stad Kaapstad wil sy energiemengsel diversifiseer en gaan die hof vra om hom toe te laat om self te besluit watter soort krag hy wil aankoop. Dié besluit lê tans in die hande van die minister van energie.
Vrou in hof vir beroepsjagter-man se dood
“Dit was ’n skok vir ons almal gewees.”
Beplande wet sal kubermisdadigers vasvat
Belangrike wetgewing om elektroniese, rekenaargedrewe en aanlyn misdaad in Suid-Afrika te bekamp, dien tans voor die parlement.
Vermoorde eiendomsagent: Stryery lei glo tot moord
Die vermoorde eiendomsagent van Strand se bebloede liggaam is ontdek die dag nadat ‘n vriend by hom kuier.
Foto’s: Chaos op M7 by Durban ná gru-ongeluk
Choas het Woensdag op die M7 naby Durban geheers na ‘n gru-ongeluk waarby verskeie voertuie betrokke was. Minstens een persoon het gesterf.
Meer oorstromings in oostelike dele van land verwag
Groot gedeeltes van die land het die afgelope tien dae reën gekry.
Amy-Leigh-ontvoering: Vier verskyn in hof
Die vier verdagtes in die ontvoering van Amy-Leigh de Jager het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.
Ongeluk op Moloto-pad: Talle dood, beseer
ʼn Putco-bus het vroeg Woensdagoggend beheer verloor op die Moloto-pad in Pretoria en op sy sy beland het.
Video: Mense dood, groot skade in KZN ná tornado, hewige storms
Die dodetal in KwaZulu-Natal staan op minstens twee ná Dinsdag se woeste storms. Daar word vanoggend met opruimingswerk voortgegaan terwyl skadebepalings ook in die gebied gedoen word.
SAL waarsku staking kan ernstige gevolge hê
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het gewaarsku dat ʼn staking die toekoms van die lugredery in ernstige gedrang kan bring.
Meester van hooggeregshof in Mpumalanga afgedank
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga is verlede week deur die Valke in hegtenis geneem.
Saak teen oudsportafrigter gaan voort
ʼn Sewentienjarige leerder het die beweerde seksuele teistering vroeër vanjaar aangemeld.
Tornado tref KZN, talle beseer
ʼn Tornado het Dinsdagmiddag verwoesting gesaai in New Hanover, net buite Pietermaritzburg.