“Drie mans het die vragmotor genader en dit met ʼn petrolbom gegooi voor hulle weggehardloop het.”
Brand by Swartkop-lugmagbasis ondersoek
Die brand het omstreeks 05:00 uitgebreek.
Twee vas oor R1 miljoen se perlemoen
Daar is beslag gelê op perlemoen ter waarde van R1,2 miljoen nadat die polisie op ʼn huis in Table View, Kaapstad, toegeslaan het.
Man beseer in valskermsweef-ongeluk
“Die man het op die grond gelê en omstanders het reeds sy valskermweeftoerusting verwyder.”
NWU onder voorste 5% van universiteite ter wêreld
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die top-4,8% van die meer as 18 000 universiteite wat wêreldwyd beoordeel word.
Man swaar gestraf na moord op seun (9)
Heinrich Rossouw (30) is vandeesweek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die wrede moord op die negejarige Gerswin Johnson.
Foto’s: Nuwe Mej. SA slaggereed vir haar kroningsjaar
“Ek wil onthou word as iemand wat probeer het, iemand wat iets gedoen het wanneer ander mense nie wou nie. Ek wil die persoon wees wat daar is en gewillig is om haar bes te doen.”
Foto’s: En die nuwe Mej. SA is…
Mej. Suid-Afrika 2019 is Vrydagaand tydens ʼn glansryke geleentheid in Pretoria gekroon.
Vermeende kaper vasgetrek ná botsing
Polisiebeamptes was besig met ʼn padblokkade in Suidkus-weg toe hulle ʼn motoris opmerk wat probeer om uit die verkeersopeenhoping te beweeg om die padblokkade te ontduik.
SA vroue, dogters ‘leef in vrees’, sê Ramaphosa
“Ten spyte van ons beste pogings en progressiewe wette leef die land se vroue en dogters in vrees. Op die strate, in skole en universiteite, in kerke en erger nog, in hulle huise.”
16 met ʼn soettand slaan op winkel toe
Die verdagtes het vuurwapens op die personeel en sekuriteitswagte van die geteikende winkel gerig waarna die slagoffers aangesê is om bokse sjokolade in die twee vragmotors te laai.
Maimane bepleit einde aan geweld teen vroue
Mmusi Maimane het Vrydag gesê vroue word steeds die ergste deur armoede, geweld en misbruik geraak.
2 vas ná moord in Greytown
Die man se motor is tot stilstand gedwing waarna die verdagtes hom uit sy bakkie gesleep en in die kop geskiet het.
Nuwe breier vir Maties
Hy is self ’n oud-Matie wat op sy dag vir dié universiteit uitgedraf het.
2 dood, 11 vas ná polisieklopjag
Een van die voertuie het omgeslaan toe die insittendes van die spesifieke motor op die vlug wou slaan.
Cremer-moordverdagte het glo op plaas gewerk
Cremer was ’n kranige perderuiter en dit blyk uit die plasing dat die betrokke plaas die Vaderlandsche Rietvlei-stalle is waar Cremer gewoon het.
Nie nodig om weermag in PE te ontplooi, sê Cele
ʼn Totaal van 37 mense is sedert die begin van die operasie verlede jaar in hegtenis geneem en skuldig bevind aan bendeverwante misdaad in die Oos-Kaap.
Drie vroue sterf in botsing
Die bestuurder van die Nissan het van die ongelukstoneel verdwyn.
Polisie vermis massa wapens en ammunisie
Cele het geantwoord dat 505 wapens in die afgelope boekjaar deur die polisie as gesteel of verlore aangemeld is.
Meghan Cremer-moord: Verdagtes in hof
Cremer se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 in ʼn sandmyn op ʼn plaas in Philippi gevind.