Sake

Solidariteit loof Anglo vir internasionale mynveiligheidstoekenning

Solidariteit loof Anglo vir internasionale mynveiligheidstoekenning

Die vakbond Solidariteit het die mynmaatskappy Anglo American gelukgewens nadat die maatskappy die afgelope week bekroon is vir sy bevordering van beroepsgesondheid en -veiligheid in die Suid-Afrikaanse mynbedryf.

Wittes in bestuursposte ‘n skande, sê cosatu

Wittes in bestuursposte ‘n skande, sê cosatu

Die vakverbond Cosatu sê dit is ʼn skande dat 73,1% van top bestuursposisies steeds deur wittes beklee word.

Regering vra strenger voorwaardes vir Walmart-oorname

Regering vra strenger voorwaardes vir Walmart-oorname

Die regering sê die R16,6 miljard oorname van Massmart deur die Amerikaanse kettingreus Walmart hou ʼn risiko in vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien daar nie strenger voorwaardes aan die transaksies gekoppel word nie.

Foto: Facebook

Gautrein begin Dinsdag tussen Pretoria en Johannesburg loop

Die volgende fase van die Gautrein, tussen Rosebank-stasie in Johannesburg en Hatfield-stasie in Pretoria, sal van Dinsdagoggend operasioneel wees.

Oplossing gesoek vir wêreld se staatskuldprobleme

Oplossing gesoek vir wêreld se staatskuldprobleme

Die Amerikaanse president Barack Obama en politici was Sondag in ʼn stryd teen tyd gewikkel in ʼn poging om ʼn ooreenkoms te probeer bereik om die land se skuldplafon te verhoog en so die [...]

Onveranderde Cheetahs-span na die Haaitenk

Onveranderde Cheetahs-span na die Haaitenk

ʼn Onveranderde Cheetahs-span sal die Haaie pak tydens Saterdag se Curriebeker-kragmeting.

Suid-Afrika bevolking oor 50 miljoen

Suid-Afrika bevolking oor 50 miljoen

Statistiek Suid-Afrika het bekendgemaak dat die land se bevolking die 50-miljoen kerf oorgesteek het. Volgens die agentskap word die bevolking tans op sowat 50,59 miljoen geskat.

Stakings kring na goudsektor uit

Stakings kring na goudsektor uit

Werkers in die goudbedryf gaan ook moontlik begin staak. Die National Union of Mineworklers (NUM) het die Kamer van Mynwese in kennis gestel dat werkers in die goudsektor Donderdag sal begin staak nadat onderhandelinge Maandag op ʼn dooiepunt uitgeloop het.

Foto: GCIS

Regering wil miljoene na SA lok

Die minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, sê die regering beplan om die getal buitelanders wat Suid-Afrika besoek van 7 miljoen in 2009 na 15 miljoen op te skuif in 2020.