Sportnuus

Butch James. Foto: Facebook

Butch James tree uit

Die Springbokke se veteraan-losskakel, Butch James, het sy onmiddellike uittrede uit internasionale rugby aangekondig.

Vernon Philander

Philander se sprokiesverhaal duur voort

Die Proteas-naatbouler, Vernon Philander, het die eerste krieketspeler in meer as 100 jaar geword om 50 paaltjies in net sewe toetse plat te trek.

Krieketspeler toets positief vir verbode middel

Krieketspeler toets positief vir verbode middel

’n Protea-krieketspeler het positief getoets vir die gebruik van ’n verbode middel.

Krieketbase bedank kort na verdoemende verslag

Krieketbase bedank kort na verdoemende verslag

Die waarnemende president van Krieket Suid-Afrika, AK Khan, en die voorsitter van dié organisasie se ouditkomitee, John Blair, het Woensdagaand bedank.

Video: Bulls-ondersteuner vas na Saterdag se kragmeting

Video: Bulls-ondersteuner vas na Saterdag se kragmeting

Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) sê gewelddadige gedrag van ondersteuners sal nie by Loftus Versfeld geduld word nie, nadat ʼn man tydens Saterdagaand se Super 15-wedstryd tussen die Bulls en die Blues in hegtenis geneem is.

Foto: ER24

Video: Ongeluk voor wenstreep by Cape Argus-fietstoer

Rynard Janse van Rensburg het die 35ste Cape Argus-fietstoer gewen terwyl Ashleigh Moolma Pasio die eerste vrou oor die wenstreep was.

Polisieman verkrag, vermoor glo dogter

Polisieman verkrag, vermoor glo dogter

ʼn Polisieman van Durban is in hegtenis geneem in verband met die beweerde verkragting van en moord op sy dogter.

Die premier van die Noord-Kaap, Hazel Jenkins. Foto: GCIS

Premier sak in mekaar tydens provinsiale rede

Die premier van die Noord-Kaap, Hazel Jenkins, het Vrydag tydens haar provinsiale rede in Kimberley inmekaargesak.

So lyk die truie waarin die Bulls wegwedstryde sal speel.

Bulls dra pienk vir wegwedstryde

Die Bulls gaan hierdie Superrugby-seisoen in pienk truie vir hul wegwedstryde uitdraf.

Hiasinte bedreig moontlik Dusi-wedvaart

Hiasinte bedreig moontlik Dusi-wedvaart

Die organiseerders van die jaarlikse Dusi-kanomarathon jaag om die rivier skoon te kry voor die aanvangs van volgende maand se wedvaart in KwaZulu-Natal.