Vrou dood en 15 kinders beseer in ongeluk
ʼn Vrou is dood en 16 mense, waaronder 15 kinders, is Saterdag beseer toe ʼn bakkie op die M13 in Kloof naby Durban gerol het.
SA Agulhas tree uit
Die polêrenavorsingsvaartuig SA Agulhas het haar laaste vaart afgesluit toe sy by die V&A Waterfront in Kaapstad gemeer het.
Andries Pretorius se moordenaar uiteindelik gevonnis
ʼn Tuinier van Pretoria wat sy werkgewer, Andries Pretorius (64), se vinger afgesny en hom toe vermoor het, is Vrydag gevonnis.
Man sterf na trein hom tref
ʼn Man is dood nadat hy deur ʼn trein in Denver, oos van Johannesburg getref, is.
JHB-man skiet kinders, self
ʼn Man het sy twee kinders en homself Vrydagaand by hul huis in Mondeor, Johannesburg, doodgeskiet.
Pa wat dogter per ongeluk skiet: strafbaremanslag-saak geopen
ʼn Geval van strafbare manslag is geopen nadat Glenn Boshoff Vrydag per ongeluk sy dogtertjie, Edith (8), doodgeskiet het tydens ʼn inbraak.
“Hel” bars los in Heilbron
Vandeesweek het brande by nagenoeg tien plekke in Heilbron ontstaan en polisie en die gemeenskap is steeds besig om kop daaroor te krap.
10-jarige ernstig beseer na trein haar tref
ʼn 10-jarige meisie is in ʼn ernstige toestand in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal, na ʼn trein haar Vrydagmiddag getref het
Eihatsu Maru: Vistreiler uiteindelik vry
Die vistreiler, Eihatsu Maru, is uiteindelik Vrydag omstreek 15:30 terug in die see in, nadat dit amper ʼn week lank sowat 20 meter van die kuslyn van Clifton se Eerste Strand gestrand was.
Pa wat dogtertjie per ongeluk skiet: name bekend
Die identiteit van die gesin waarvan die pa Vrydagoggend per ongeluk sy 8-jarige dogtertjie doodgeskiet het, het intussen aan die lig gekom.