ʼn Nuwe geenterapie verleng muise se lewens
Wetenskaplikes het daarin geslaag om die lewens van laboratoriummuise met ʼn enkele behandeling van ʼn nuwe soort geenterapie te verleng
Nog aardgas in Mosambiek gevind
Mosambiek is een van die nuwe hoofverskaffers van natuurlike gas nadat ‘n Italiaanse energiemaatskappy nog 10 triljoen kubieke voete van dié natuurlike hulpbron langs die land se kus ontdek het.
Vandale laat kameelperdbul eensaam
Twee kameelperdkoeie in Poland is dood na vandale by die dieretuin ingebreek het.
Vliegtuig van nuwe Franse president deur weerlig getref
Pres. Francois Hollande van Frankryk se vliegtuig is Dinsdag op pad na Berlyn deur weerlig getref.
Hoogste Lego-toring voltooi
Die wêreld se hoogste Lego-toring is Sondag in Suid-Korea voltooi. Meer as vierduisend kinders het gehelp om die toring te bou wat uit ʼn halfmiljoen van die gewilde boublokkies bestaan.
Onthoofde lyke op hoofweg gevind.
Nege-en-veertig onthoofde lyke is Sondag op ʼn hoofweg in die noorde van Mexiko gevind. Die lyke se hande en voete is ook afgekap.
Jong bestuurders SMS en bestuur steeds
Alhoewel meeste jong Amerikaanse bestuurders saamstem dat dit gevaarlik is om ʼn SMS te stuur terwyl jy bestuur, het sowat ʼn derde aangedui dat hulle dit in elk geval doen.
Krokodil byt hengelaar dood terwyl hy vriend probeer red
‘n Hengelaar van Zimbabwe is deur ‘n reuse krokodil doodgebyt toe hy sy vriend, wat deur ‘n ander krokodil aangeval is, probeer red het.
David Beckham een van die rykstes in sport
David Beckham, voormalige kaptein van Engeland se sokkerspan het reeds sowat £160 miljoen ingepalm en het hom ʼn plek verseker in die Sunday Times Rykes in Sport-lys wat die afgelope naweek publiseer is.
“Ek is sexy en ek weet dit”
ʼn Ses-jarige seun is vir drie dae weens seksuele teistering uit ʼn Amerikaanse skool geskors.