Die wetgewing gee TikTok nege maande om aan sy Chinese moedermaatskappy ByteDance te onttrek of uit die Amerikaanse mark gesluit te word.
Lees meerTwee wegholperde ‘in ernstige toestand’
Vida en Quaker is Woensdagaand geopereer nadat hulle die Londense middestad ingevaar het.
Toegangsfooi op besige dae in Venesië nou betaalbaar
Die doel van die toegangsfooi is om die druk op die stad, wat daagliks derduisende besoekers ontvang, te verlig.
Nederlandse mededinger van ‘The Crown’ maak opslae
ʼn Koninklike drama oor koningin Máxima van Nederland, eenvoudig getiteld Máxima, het pas die kleinskerm getref en win reeds die lof van kykers én kritici in.
Lemme van ikoniese Moulin Rouge stort in duie
Dit is die eerste keer dat so iets gebeur sedert die kabaret sy deur vir die eerste keer op 6 Oktober 1889 oopgemaak het.
Céline gesels eerste keer ná skokdiagnose
“Ek hoop vir ʼn wonderwerk.”
Franse burgemeester stel aandklokreël in vir onder-13’s
Alle persone jonger as 13 mag in drie woonbuurte tussen 23:00 en 06:00 nie op straat wees tensy hulle deur ʼn volwassene vergesel word nie.
Perde kies hasepad deur Londense middestad
Verskeie video’s en foto’s van hoe die twee galoppende diere gedurende spitstyd deur busse, taxi’s en motors in Aldwych vleg, is vanoggend op sosiale media gedeel. Een van die perde was bebloed.
Top Aussie-spioen vra toegang tot geënkripteerde boodskappe
Enkripsie is aan die een kant ʼn positiewe element vir die demokrasie en ekonomie, maar sommige kenners meen dit kan terroriste, spioene, saboteurs en misdadigers help beskerm.
VSA wil TikTok uitskop
Die maatskappy gaan dit egter nie sonder meer aanvaar nie en ʼn groot regstryd word verwag.
Britse koninklikes verras met foto van jongste prins op verjaardag
Dié foto is geneem deur prinses Catherine, wat verlede maand bekend gemaak het sy het kanker.
Kunsmatige intelligensie help om wilde diere te red
Bager het gesê talle ander strategieë om dié bloedvergieting op Brasiliaanse paaie te stop, het al misluk.
Musk woedend ná Aus-bevel oor X-inhoud
Anthony Albanese, Australië se premier, het Elon Musk uitgekryt as ʼn “arrogante miljardêr” wat dink “hy is bo die reg verhewe”.
Covid-entstofvervaardigers in hofstryd gewikkel
Die hofstryd gaan oor patente op mRNA-tegnologie wat die weg vir Covid-19-entstowwe gebaan het.
Tien sterf toe weermag-heli’s in Maleisië bots
Beeldmateriaal wys hoe een van die helikopters die agterkant van ʼn ander helikopter tref voordat die tuie begin tol en val.
Vier dood, klomp vermis ná swaar reën China tref
Vier mense is dood en nog tien word vermis, ná vloede die suidelike streke van China Maandag getref het.
Kaapstad negende keer beste lughawe in Afrika
Die lughawe het ook vir die vierde agtereenvolgende keer die toekenning ontvang vir beste lughawepersoneel in Afrika.
Video: Sosiale media gons oor Spice Girls-hereniging
Victoria Beckham se man, die sokkerikoon David Beckham, het die oomblik op video vasgevang en op Instagram gedeel. Dié video is reeds meer as 1,5 miljoen keer gekyk.
Die week in foto’s
Beleef saam die wêreld se gebeure in dié week se nuusfoto’s.
Een dood, sewe vermis ná Japanse militêre heli’s glo bots
“In hierdie stadium is die oorsaak onbekend en doen ons eers alles in ons vermoë om lewens te red.”