Dahl is in 1990 in die ouderdom van 74 jaar oorlede nadat hy verskeie klassieke boeke soos “Fantastic Mr. Fox”, “The twits”, “The witches” en “The BFG” geskryf het.
Berugte ‘Yorkshire Ripper’ dood weens Covid – ondersoek
Peter Sutcliffe het ʼn skrikbewind in Engeland gevoer en is eindelik aan 13 moorde skuldig bevind.
Trump dagvaar familielid, koerant vir miljoene dollar
Die regsgeding volg nadat Trump se broerskind glo saam met die New York Times gewerk het om sy belastingrekords uit sy prokureur se kantoor te smokkel.
Petito wél vermoor; verloofde steeds spoorloos
Die finale uitslag van die nadoodse ondersoek is nog uitstaande, maar daar is voorlopig bevind dat Gabby Petito vermoor is.
Eiland kry eerste Covid-19-geval
Die persoon wat positief getoets het, het van Hawaii teruggekeer en was ten volle ingeënt.
‘Sex and the city’-akteur (57) sterf
“Ek het jou so lief, pappa. Rus in vrede.”
Aardbewing in Australië lei tot paniek
Australiërs het Woensdag ’n seldsame gebeurtenis beleef toe die suidoostelike dele van die land deur ’n aardbewing getref is.
Mans vas wat KFC in Auckland probeer smokkel
Auckland is tans onder streng vlak 4-inperking –alle restaurante, ook wegneemdienste, is tydelik gesluit.
Man vies oor masker, toe skiet hy kassier
Die jong kassier by ʼn vulstasie in Duitsland het die man twee keer gevra om sy masker aan te sit.
Ses dood, 28 beseer ná skietery by universiteit
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe studente en dosente in Rusland hul besittings by vensters uitgooi voordat hulle ook uit die klaskamers spring.
Ingeëntes kan binnekort na VSA reis
Families wat vir amper twee jaar van mekaar geskei was, sal eindelik herenig kan word.
Dié naam ‘onvanpas’ in Swede
Ingevolge Sweedse wetgewing mag voorname nie aanstoot gee of die draer daarvan in ʼn ongemaklike posisie plaas nie.
Babavreugde vir Britse koninklikes
Die Britse koningshuis het pas dié babanuus aangekondig.
Ivermektien nou taboe in Australië
Dokters in Australië mag nou slegs die sogenaamde wondermiddel voorskryf vir toestande soos brandsiekte en parasitiese infeksies.
Liggaam pas beskrywing van vermiste VSA-vrou
Daar heers ’n sterk vermoede dat die oorskot wat in die westelike deelstaat Wyoming gevind is dié van Gabrielle Petito is wat op toer saam met haar verloofde onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het.
Hulp vir familie om na NZ te reis ná gesinstragedie
“Ek kan myself nie indink wat die familie moet deurgaan nie,” het eerste minister Jacinda Ardern gesê.
Vermiste vrou se verloofde nou ook skoonveld
Die vermiste Gabrielle Petito se verloofde is dae gelede gesien.
Pa dagvaar skool ná onnie kind se hare sny
Die pa het opgemerk dat daar ʼn hap uit die een kant van sy dogter se dik en welige hare gesny is.
Skaakikoon dagvaar Netflix oor ‘The Queen’s Gambit’
“Netflix het blatant en moedswillig gejok oor Gaprindashvili se prestasies.”
Soektog na VSA-vrou wat padlangs verdwyn
Die vrou se familie het onraad vermoed toe haar verloofde alleen met die paartjie se kampeerwa terug huis toe is.