Die vermiste Gabrielle Petito se verloofde is dae gelede gesien.
Pa dagvaar skool ná onnie kind se hare sny
Die pa het opgemerk dat daar ʼn hap uit die een kant van sy dogter se dik en welige hare gesny is.
Skaakikoon dagvaar Netflix oor ‘The Queen’s Gambit’
“Netflix het blatant en moedswillig gejok oor Gaprindashvili se prestasies.”
Soektog na VSA-vrou wat padlangs verdwyn
Die vrou se familie het onraad vermoed toe haar verloofde alleen met die paartjie se kampeerwa terug huis toe is.
Nuwe Van Gogh-tekening ontdek
Die tekening, wat vir jare in die besit van ʼn Nederlandse gesin was, is nog nooit gesien nie.
Drie kinders van SA gesin dood in NZ
’n Suid-Afrikaanse gesin wat sowat drie weke gelede in Nieu-Seeland aangekom het, se drie kinders is Donderdagaand dood aangetref.
Chinese ruimtevaarders keer terug ná 3 maande
Dit was China se langste bemande ruimtevaart en die eerste in byna vyf jaar.
Prokureur reël, oorleef eie sluipmoord
Die Amerikaanse prokureur Alex Murdaugh wou homself laat vermoor sodat sy seun ’n lewensversekeringsvoordeel kon ontvang.
Andrew se prokureurs daag hof se jurisdiksie
Virginia Guiffre se regspan het intussen glo “verdere inligting” aan ʼn Britse hof verskaf.
Drie vermis ná vliegtuig teen berg bots
Daar is aangedui dat die Indonesiese vliegtuig sou land, maar die aanloopbaan was weens gure weer nie duidelik sigbaar nie.
Koebaai Covid, hallo Broadway!
Die enigste voorwaarde is dat die gehoor, akteurs en teaterpersoneel ingeënt moet wees.
Gevangene gee hom oor dekades ná ontsnapping
Die man het by ʼn polisiestasie in Sydney ingestap ná 29 jaar op vrye voet.
Hamergooi-kampioen sterf op 66
Hy het die wêreldrekord ses keer in sy loopbaan oor 15 jaar verbeter.
Reusestorm peil op Texas af
Die storm kan moontlik in ’n orkaan ontaard.
Fliek oor aborsie wen topprys op Italiaanse fliekfees
Dit kom ses weke ná omstrede nuwe wetgewing wat aborsies in Texas, VSA, verbied.
Publiek kan nou óók in ruimte vaar
Drie lede van die Amerikaanse publiek sal Woensdag saam met ʼn miljardêr die hemelruim gaan verken.
Duisende wil uit Australië padgee
Aansoeke om dié land vir langer as drie maande te verlaat, het die afgelope paar maande die hoogte ingeskiet.
Ma beken moord op siek dogter
“Sy het geen lewensgehalte meer gehad nie,” het ʼn ma van Nieu-Seeland in die hof aangevoer.
Foto’s: Lil Nas X, Olivia Rodrigo maak skoonskip met VMA-pryse
Die program is geopen deur Madonna, wat in 1984 VMA-geskiedenis gemaak het met ʼn inhuldigingsvertoning van haar liedjie “Like a virgin”.
Britney vanjaar se invloedrykste; spog met verloofring
Die diamantring van vier karaat is gegraveer met die woord “lioness”, Asghari se bynaam vir die sangeres.