As ons in ag neem dat Covid deurlopend sal muteer en by ons sal bly, net soos griep, dan moet ons antisipeer hoe om ons inentingstrategie geleidelik aan te pas.
Theranos-saak uitgestel oor moontlike Covid-blootstelling
Elizabeth Holmes was die jongste selfgemaakte miljardêr en is as “visionêr” selfs met Steve Jobs vergelyk.
Steeds baie woede, hartseer twee dekades ná 9/11
Baie het gebeur sedert daardie noodlottige oggend in die VSA twee dekades gelede.
Ig Nobelprys toegeken vir onderstebo renosters
Die Ig Nobelprys is ʼn satiriese prys wat jaarliks sedert 1991 toegeken word om ongewone en skynbaar beuselagtige prestasies in wetenskaplike navorsing te vereer.
Video: Kragtige kykers vir kiekies én klets
Danksy die brilhandelsmerk Ray-Ban en Facebook is die dae binnekort verby wat jy vir jou foon moet vroetel om ’n vinnige foto te kan neem.
Akkerbone ingespan om Covid-19-entstof te ontwikkel
“Hierdie entstowwe is ‘plug and play’. Nanopartikels van die plantvirus of bakteriofage kan onderskeidelik uit plante of bakterieë gekweek word en dan aan ʼn stuk van die teikenvirus, patogeen of biomerker se oppervlak vasgeheg word.
11-jarige oorleef bloedbad in ouerhuis
Die meisie het glo gemaak asof sy dood is ná ʼn veteraan van die Amerikaanse vloot op haar gesin losgebrand het.
Noodoperasie ná tronkvoël selfoon sluk
Die gevangene van ʼn tronk in Serwië het vier dae lank met ʼn selfoon in sy maag rondgeloop.
Doodstraf vir moordenaar op ys weens ‘geloofsgronde’
Die gevangene wil hê sy pastoor moet by hom wees wanneer hy tereggestel word, aan hom kan vat en hardop bid.
‘Halloween’-aktrise: ‘Ek haat gruwelflieks’
“Ek was lank in gruwelflieks en dit het deure in die bedryf vir my oopgemaak, maar die vrouebewegings het my gehaat.”
Oud-SAner nou Mej. Ierland
Pamela Uba het as kind saam met haar gesin van Johannesburg na Ierland verhuis.
SA’ner, tientalle ander sterf in Indonesiese brand
Twee buitelanders, ‘n Suid-Afrikaner en ‘n burger van Portugal, is in die brand dood.
Babas by geboorte omgeruil
“Dit was ʼn eenmalige menslike fout en dit kan nie vandag gebeur nie. Ons kan waarborg dat dit nie weer sal gebeur nie.”
Verhoor oor Frankryk-terreuraanvalle begin
Die aanvalle, glo deur lede van die Islamitiese Staat, het in November 2015 die lewe van 130 mense geëis.
Nuwe Taliban-regering onbuigsaam; betogings neem toe
Die groep, wat mense in die 1990’s in stadions tereggestel en die hande van diewe afgekap het, het vantevore gesê hy gaan geen weerstand teen sy bewind duld nie.
Tronkstraf vir Viëtnamese man wat Covid-19 versprei
Die man het verskeie mense aangesteek nadat hy op 7 Julie positief vir Covid-19 getoets het.
Beweerde 9/11-meesterbrein weer in hof
Die verhoor word ná twee jaar hervat, etlike dae voor die 20ste herdenking van die 9/11-terreuraanvalle.
Video: Outistiese kleuter ná drie dae gevind
Klein AJ het net ’n paar skrape en kneusplekke opgedoen en sy familie kan nie glo dat hy oorleef het nie.
Kuba eerste ter wêreld om kleuters in te ent
Die Kubaanse entstowwe is egter nie portuurbeoordeel nie en wag nog op goedkeuring van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).
Dankie vir die musiek, ABBA!
Al vier lede van ABBA sal digitaal saam met ʼn 10-stuk-orkes te sien wees.