Hy was oortuig hy “red die wêreld van monsters”.
Afrigters aangekla ná leerder van hitte-uitputting sterf
Paramedici het die tiener twee keer probeer bybring, maar haar liggaam was glo so warm dat haar hart dadelik weer gaan staan het.
Laboratoriumvleis is op pad, wat nou?
Volgens ʼn verslag wat verlede jaar deur die Good Food Institute uitgereik is, is daar al meer as 70 maatskappye by die ontwikkeling van gekweekte vleis betrokke.
Russiese helikopter stort neer met toeriste
Die ergste word nou gevrees rakende agt van die toeriste se lot.
3 dood, 20 vasgekeer in Indië-modderstorting
“Ons het gehoor daar was minstens 20 tot 22 mense op die bus, maar ons kon nog nie by die bus uitkom nie.”
Minstens 65 sterf in Algerië-veldbrand
Owerhede sê hulle vermoed brandstigting omdat soveel brande in so ʼn kort tydjie uitgebreek het.
Man vermoor suster se verkragter in tronk
Die voorval het etlike ure nadat die twee in die Airway Heights- korrektiewe sentrum in Washington ontmoet het, plaasgevind.
Nog geen antwoorde ná oud-SA-tiener sterf
Familielede is tans met spesiale vergunning van Suid-Afrika na Perth onderweg om die gesin by te staan.
New York-goewerneur bedank ná bewerings oor teistering
Die 63-jarige Cuomo is ʼn jaar gelede nog wyd geloof vir sy hantering van die koronaviruspandemie, voor ʼn storm om sy kop losgebars het.
Trop olifante keer ná jaar terug huis toe
Die trop Asiatiese olifante het hulle reis in Maart verlede jaar, tydens die Chinese lente, begin en internasionaal opspraak gewek.
Emosionele Messi nou PSG-speler
Die sokkerster het Sondag in trane uitgebars tydens ʼn emosionele mediakonferensie waarop hy bevestig het dat hy Barcelona gaan verlaat.
Kyk: Emirates bereik ‘nuwe hoogtes’ met advertensie
Emirates het ʼn nuwe advertensie verfilm op die hoogste punt van die hoogste gebou in die wêreld.
Foto’s: Duisende vlug weens brande in Griekeland
Minstens 56 655 ha het reeds afgebrand.
Prins Andrew vir beweerde verkragting gedagvaar
“Ek wil hom verantwoordbaar hou vir wat hy aan my gedoen het.”
Wêreld se kleinste baba nou tuis
Die dogtertjie van Singapoer het glo ná haar geboorte verlede jaar die gewig van ʼn appel gehad.
Frankryk verleng ‘Covid-19-pas’ ondanks betogings
Frankryk het Maandag begin om ’n sogenaamde Covid-19-pas af te dwing in kafees, restaurante en treine te midde van voortslepende betogings.
Silwer vir ‘kind met goue hart’
Dié 18-jarige Olimpiese medaljewenner moes op 10 jaar oud reeds ma vir haar jonger sibbe speel.
Ysbeer wat kameraman byt dalk geskiet
Dié moeilikheidmaker word verbind met vyf ander gevalle waar hy lede van die publiek geterroriseer het.
Boks se ‘Billy Elliot’ wen brons by Spele
Harry Garside neem balletklasse om sy voetwerk in die bokskryt te verbeter.
Man vas vir moord op Switserse toeris
Nicole Sauvain-Weisskopf se liggaam is Donderdag toegedraai in ʼn swart laken in die water tussen rotse op die eiland Phuket gevind.