Ongeveer vyf bergklimmers sterf gemiddeld jaarliks op Everest, maar dié syfer het die afgelope jare toegeneem.
Foto’s: Skaars vis spoel op strand uit
“Hulle het deurskynende tande wat soos skerp stukke glas lyk.”
Vrese vir ‘volskaalse oorlog’ tussen Israel, Palestina
Wêreldmoondhede is toenemend bekommerd oor die ergste bloedvergieting in sewe jaar tussen die twee groepe.
Raaisel oor tier in strate
Inwoners van Texas in die VSA was uit die veld geslaan oor die tier wat in die buurt ronddwaal.
‘WGO se hantering van Covid-19 ʼn ramp’ – paneel
“Die wêreld se reaksie op die virus was effens traag, huiwerig en ontkennend.”
Seun (11) spring uit bus ná boeliery
Hy het op die dak van ’n bakkie langs die bus te lande gekom voordat hy op die pad beland het.
Verpleegster sit lank ná reeksmoorde op pasiënte
“Jy is die monster wat niemand sien kom nie.”
EU dagvaar AstraZeneca oor miljoene dosisse entstof
Die Europese Kommissie beskuldig die farmaseutiese reus van kontrakbreuk.
Kommer oor Olimpiese Spele ál groter
“As atleet wil ek graag deelneem, maar as mens weet ek ons is in ’n pandemie.”
Nege by Russiese skool doodgeskiet
’n Tweede aanvaller is Dinsdag in die skoolgebou doodgeskiet.
Geheime saam met berugte reeksmoordenaar na graf
Die sogenaamde Monster van die Ardenne het erken dat hy 11 mense vermoor het.
Toenemende kommer oor Indiese virusvariant
Kenners sê hoe meer die virus versprei, hoe groter is die risiko dat dit ideale toestande sal vind om op verskillende maniere te muteer.
Aanvaller slaan toe in supermark in NZ
Premier Jacinda Ardern se eerste vraag aan die polisie was of die aanval gevolge vir nasionale veiligheid inhou.
Musk praat openlik oor Asperger-sindroom
“Ek maak eintlik vanaand geskiedenis as die eerste persoon met Aspergers om SNL aan te bied.”
Sewe sterf toe skote by partytjie klap
“Die geweerskote het soos ’n donderstorm geklink.”
Skotse onafhanklikheid opnuut geopper ná verkiesing
Die Skotse Nasionale Party (SNP) het Sondag gesê sy “wegholoorwinning” in Skotland se half-outonome parlement is rede vir ʼn nuwe onafhanklikheidsreferendum.
Tientalle dood ná ontploffings naby Afghaanse meisieskool
ʼn Motorbom het voor die skool ontplof en toe die leerders in paniek uitgehardloop het, het nog twee bomme ontplof.
Ma en haar negeling vorder goed
ʼn Mediese span van tien dokters wat deur 25 paramedici bygestaan is, is gereed gekry vir die bevalling van die vyf dogtertjies en vier seuntjies.
Australië se grense moontlik tot laat 2022 gesluit
Voor die pandemie het sowat ʼn miljoen korttermynbesoekers Australië elke maand binnegekom. Die syfer staan nou op nagenoeg 7 000.
Meeste alkoholsterftes in VK in 20 jaar aangeteken
Alkoholsterftes in Engeland en Wallis het die hoogste vlakke in 20 jaar bereik ná ʼn skerp toename sedert die aanvang van die Covid-19-afsonderingsperiode.