“Hy wou waarskynlik aan die polisie verduidelik dat hy per ongeluk by die verkeerde huis ingestap het.”
Lande help Indonesië soek na duikboot met 53 aan boord
Verskeie lande het reeds reageer en is gereed om te help, insluitend Singapoer, Australië en Indië.
Kannibaal-Spanjaard in hof oor ma se moord
Waarskuwing: Die berig se inhoud kan kinders of sensitiewe lesers ontstel.
Video: Polisie skiet tienermeisie in VSA dood
Die tiener wou glo ’n ander meisie met ’n mes steek.
Oudpolisieman skuldig bevind aan moord op George Floyd
Die jurie het ná sowat 11 uur lange beraadslaging die 45-jarige Chauvin skuldig bevind aan al drie aanklagte teen hom.
Video: Noodlanding in see skok strandgangers
Niemand is in die voorval beseer nie.
Jurie begin beraadslaag oor George Floyd-moordsaak
Chauvin het emosieloos in die hof gesit en na die laaste argumente geluister.
Kyk: Pastoor sê vroue moet ‘maer’ wees sodat mans nie rondloop
“Die eerste ding wat vroue moet doen om hul huwelik te red, is om hul gewig onder beheer te kry,” sê dié pastoor.
Covid-19-statistieke: SA ent stadiger as Zim in
Terwyl die aantal nuwe infeksies steeds daal, wys internasionale data die koers waarteen Suid-Afrikaners teen Covid-19 ingeënt word, is van die laagste ter wêreld.
Rugbyspeler van SA deur Hawaii-polisie doodgeskiet
Videomateriaal van die voorval wys hoe Myeni die polisie se opdrag om op die grond te lê, verontagsaam en handgemeen raak met een van die beamptes.
Prins Philip se motor nou museumstuk
Prins Philip het die motor destyds tweedehands vir 12 pond (R235 in vandag se geldwaarde) gekoop.
Polisielid wat Wright skiet, aangekla
Die getuienis van ’n afgetrede forensiese patoloog het intussen dié van verskeie ander mediese kundiges omtrent George Floyd se dood weerspreek.
Volg prins Philip se begrafnis hier
Prins Harry sal sonder sy vrou die begrafnis bywoon. Daar was intussen ook ʼn debakel oor die gebruiklike militêre drag tydens begrafnisse.
Video: Notre Dame-brand herdenk
Frankryk herdenk Donderdag twee jaar sedert ʼn brand byna die Notre Dame-katedraal in Parys, Frankryk, verwoes het.
Denemarke laat vaar AstraZeneca geheel en al
Dit is die eerste Europese land wat dié besluit neem oor vermoedelik seldsame maar ernstige newe-effekte.
Ponzi-bedrieër Bernie Madoff oorlede
Bernie Madoff, wat die grootste Ponzi-skema nóg bedryf het, is Woensdag in die ouderdom van 82 oorlede.
Oudkrieketkaptein verban oor korrupsie-streke
“As voormalige kaptein en afrigter het hy ’n vertrouensposisie beklee waarvolgens hy verplig was om die integriteit van die spel te handhaaf.”
Polisielid wat Wright skiet bedank
Gemoedere het ondanks die bedankings verlede nag steeds hoog geloop in Minneapolis.
Wêreld se grootste haas gesteel
Darius is vermoedelik Saterdagaand gesteel.
Polisielid wat Wright skiet ‘verwar vuurwapen met skokwapen’
ʼn Video wys glo hoe die beampte wat op Wright skiet, skree ‘O genade, ek het hom geskiet’.