Sal jy hierdie week van rou en berou nou opvolg met ʼn gees en ingesteldheid van welwillendheid?
ToekomsVenster: Met jou hele hart
“Kom met julle hele hart terug na My toe, vas, huil en treur!”
Ontmoet ‘Mooi Jan’, die nuwe lid van Jan Jan Jan
“Ek wou [as kind] net boeremusiek speel, ek wou nie enigiets weet van enigiets anders nie. Dit was boeremusiek of niks.”
ToekomsVenster: Begin by jouself
Wat sien jy raak in die lewe en hart van die man en vrou in die spieël?
Regeringsbeleid, Covid-19 en rommelstatus kniehalter ekonomiese herstel
In vandeesweek se aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, die kredietgradeerders se besluit om die plaaslike regering se skuld nog dieper in rommelstatus af te gradeer. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste verslag wat ʼn oorsig oor die ekonomie gee, en gee ʼn blik op die Netcare-groep se handelsoorsig.
ToekomsVenster: Steeds genadig en liefdevol
Die Here is steeds genadig en liefdevol. Hy is bereid om te vergewe en sal ʼn berouvolle hart nie wegwys nie.
Wielie2Wiele vat die pad met Audi se nuwe Q7
Hierdie week skyn Wiele2Wiele die kollig op Audi se nuwe Q7, gaan ry met Nissan se spesiale Qashqai Midnight Edition en deel Nissan se nuus oor hulle nuwe Navara-bakkie.
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
ToekomsVenster: Onderneem ’n reis na binne
Vra jouself af hoe die gebeure van die afgelope jaar jou en ander geraak het?
Brandhout vir die oudag: Kom ons kuier in die mooiste Turkye
In die jongste aflewering uit die reeks podsendings “Brandhout vir die oudag”, vertel toerleier Marius du Plooy vandag vir jou meer oor Turkye.
ToekomsVenster: Jy ken nou die pad
Dit is die verwagte uitwerking van die belydenis: “Here, U is my God”.
Heuningfees is vertoonvenster vir byeboerdery
In Rustenburg is daar ʼn groep byeboere wat hulle nou beywer om die Stedelike Bye-gilde landswyd uit te brei. Die gilde se idee is om hulp en ondersteuning te bied aan kleinskaalse beginnerbyeboere en stadbewoners wat met heuning, byewas en propolis (bye-gom) wil boer.
ToekomsVenster: Hy het jou ’n nuwe hart gegee
Alles is genade en onverdiende guns alleen.
Luister in 3 minute: Sakeliga staan Reserwebankwet se wysigings teen
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” kyk Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder van Sakeliga, na die voorgestelde wysigings aan die Reserwebankwet en die Wet op Nasionale Padverkeer.
ToekomsVenster: Vir wie is hierdie belydenis bedoel?
Wanneer jy bewus word van die wekroep in jou gees, antwoord jy in bekering.
Maretha Maartens: ‘Afrikaans is die taal waarin ek die Here leer ken het’
Oor ʼn bestek van vyf dekades het Maretha Maartens op verskeie gebiede ʼn bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer.
Luister: Wiele2Wiele ry met die Mercedes-AMG A 35
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Mercedes-AMG A 35, Honda se nuwe Ballade en hulle nuwe WR-V.
ToekomsVenster: Die mense staan voor ’n keuse
Wie glo is gered en word nie veroordeel nie.
Onderwys in gesprek: Raad en daad met selfdood, boelies by skole
Leandie Bräsler, van jeugleierskapsontwikkeling by AfriForum, het met Carien Bloem oor selfdood en boeliegedrag gesels.
ToekomsVenster: Here, U is my God
‘n Verhouding wat getuig van intimiteit, warmte, liefde en aanvaarding.