Partymaal is ons almal ʼn ongelowige Thomas – maar steeds bou ons ons instelling op Sy rots, steeds bly ons gehoorsaam aan wat ons moet doen al het ons talle foute en tekortkominge.
Lees meerOm seuns groot te maak
Al is stort of bad dalk nie nou vir hulle belangrik nie, kan ek sien hoe die waardes waarmee ons hulle grootmaak reeds die grondslag lê om die groot skoene van die toekoms vol te staan.
Sê hulle name, en sê dit hardop!
“Hierdie slagoffers is nie blote statistieke nie. Hulle is regte mense met alledaagse lewens, net soos ek en jy, verpletter deur sinnelose geweld.”
Oor die boelies van ons kinderdae
Partykeer weet jy, om te vlug is beter as om te veg. Die boelie by die skool kan ʼn kind nog vanaf wegkom, al is dit net tydelik. Maar die boelie by die huis is ʼn ander storie.
Sondag-erdwurms
Ek besef skielik, dis die erdwurm. Hy verheerlik Hom ook. In sy bestaan doen hy presies dit waarvoor God hom geskape het.
Bonné, kenners se passie tasbaar in ‘Bewonder en Bewaar’
Sjoe, wat ʼn avontuur waarop elke episode van dié natuurprogram die kyker neem.
Die bekorende Beierse Woud
Dit is in die suid-ooste van Duitsland geleë en vorm die grens met Tsjeggië.
Ons word al armer
Want wat baat dit ons om sosiale en politieke drome na te jaag en ideale in die wind te probeer vang, terwyl dit wat ons reeds hét voor ons oë in vlamme staan?
Nageboortedepressie kan oorkom word
‘n Gesondheidskenner skryf onlangs dat dit ʼn taamlik algemene, dog ernstige, mediese toestand is. “Mense moenie nageboortedepressie ligtelik opneem nie.”
As ʼn moeder haar seuns leer
Daar is tans ʼn enorme gebrek aan Godvresende manne in ons geledere. Dit maak die onderwysing van moeders soveel te meer belangrik om hulle seuns te leer wat dit waarlik beteken om ʼn goeie man te wees.
Bid vir “boring”
Ek glo ons almal kan doen met ʼn bietjie “boring” in ons lewens. ʼn Dag sonder drama, ʼn gejaag, onvoorsiene dinge soos spinnekopbyte of hospitaalopnames en spertye wat in mekaar invloei.
Chris Chameleon: Pornografie onder die vergrootglas
Hierdie bedryf toon egter struktureel en organisatories meer ooreenkomste met misdaadkartels as met kuns, sport en vermaak.
Vir watter etikette gee jy mag?
Elkeen van ons het ʼn ou sakkie klippe wat ons saamsleep, hetsy dit gaan oor hoe jy lyk of hoe jy oor jouself voel.
Op die spektrum, maar wat beteken dit?
Wat het ons ouers van neurodivergente kinders meer nodig as enigiets anders?
Ja, Pretoria kan Kaapstad se standaard behaal
“Ek is liewer vir Pretoria as die Kaap, iets wat ek besef het in my vier jaar as parlementslid. Maar Kaapstad is ongetwyfeld die goudstandaard van goeie regering. Pretoria kan wel die Kaapstadstandaard behaal, al is dit moeilik.”
Maak inheems tuin
Geniet jou inheemse tuin en kyk net na al die nuwe voëls en insekte wat dit saam met jou gaan geniet.
Die ding van kos of op lughawes, vliegtuie
My Suid-Afrikaanse bloed loop sterk, maar ek dink is ʼn bietjie verwater deur die jare weg uit die land uit en dus bestel ek nie meer ʼn biefstuk met tjips met elke geleentheid nie.
Waar is die kortpaaie na rykdom?
Hier is hoe jy nog steeds kan strewe na finansiële vooruitgang, al gaan dit swaar daarbuite, skryf Leon-Ben Lamprecht.
Hospitaalstories
ʼn Mens sê so vanselfsprekend ons is dankbaar vir goeie gesondheid, of wens mekaar “pas jouself op” toe, sonder om werklik daaraan te herkou.
Dis ʼn gruwel
So kom ek onlangs te staan voor die gruwel van gebrek aan besigheidsetiek. Ek noem dit sommer pleinweg misbruik.