Bangladesj se vroue-krieketspan het Saterdagaand op Buffalopark in Oos-Londen krieketgeskiedenis teen Suid-Afrika gemaak.
Australië met die hef in die hand
Nathan Lyon benodig net een paaltjie om die tweede Australiese draaier – naas die legendariese Shane Warne – te word om 500 paaltjies in sy toetsloopbaan te neem.
Indiërs leer Proteas ʼn krieketles
Indië het Suid-Afrika vir 95 lopies op die Wanderers uitgeknikker en Kuldeep Yadav spog met ’n boulontleding van 5/17 op sy 29ste verjaardag.
Nóg ʼn toekenning vir Savea
Ardie Savea is as Nieu-Seeland se beste rugbyspeler van die jaar aangewys. Die toekenning volg kort op die hakke van sy Wêreldrugby-prestasie.
Warner se kolf doen die praatwerk
David Warner het sy kritici stil gespeel toe hy ʼn vinnige honderdtal op die eerste dag van die eerste toets teen Pakistan in Perth aangeteken het.
Langer vies oor Johnson se Warner-kritiek
“Ek hou niks daarvan wanneer elite Australiese krieketspelers hul griewe in die openbaar lug nie. As jy iemand kritiseer, moet jy hom in die oë kyk.”
Coetzee, Hendricks skitter in Protea-sege
Die Proteas het so byna oor ʼn paar van die laaste hekkies net vóór die wenstreep gestruikel, maar hulle het steeds vir Indië met vyf paaltjies op St. Georgepark geklop.
Hopelik reën dit ook sesse op St. Georgepark
Aiden Markram is aan die stuur van ʼn jong Protea-groep wat opkomende spelers soos Matthew Breetzke, Nandré Burger en Donovan Ferreira insluit.
o. 19-kaptein vrygespreek oor Israel-uitlatings
Krieket Suid-Afrika (KSA) het vroeër ʼn onafhanklike ondersoek na David Teeger se Israel-uitlatings gelas.
Johnson meen Warner verdien nie swanesang-toets
“Dit is nou al vyf jaar later en David Warner het nog nooit regtig hand in eie boesem oor die balpeuterskandaal gesteek nie.”
Bavuma gaan witbal-reeks teen Indië misloop
Krieket Suid-Afrika het Maandag die groepe vir die T20- en eendagtoer aangekondig, en sommige gesoute spelers uit die komende multiformaattoer in Suid-Afrika weggelaat.
T20-krieket: Bangladesj laat Proteas tuimel
Saam met Britz het hulle vir ’n aanvangsvennootskap van 66 lopies in 9.3 boulbeurte gesorg, maar hulle het nie veel ondersteuning van die res van die meestal onervare kolwers ontvang nie.
Krieket, Spele met unieke wedstryd gevier
Erik le Roux, broer van Nataniël, help die plaaslike krieketklub in Nantes om oudspelers en bekendes na die stad se pragtige veld te lok.
Namibiërs kwalifiseer vir T20-Wêreldbeker
“Die manne het deurgaans topgehalte spel gelewer en ʼn mens kan sien dat ons professionele opset ʼn verskil maak.”
Maxwell doen dit wéér
Glenn Maxwell en Matthew Wade het 43 lopies van die laaste twee boulbeurte gemoker om Indië met vyf paaltjies in ’n T20-wedstryd te klop.
Onafhanklike ondersoek oor o. 19-kaptein se Israel-uitlatings
Krieket Suid-Afrika (KSA) se raad het besluit om ’n onafhanklike ondersoek te doen na Suid-Afrika se o. 19-krieketkaptein, David Teeger, se Israel-uitlatings.
Proteas kán stem dik maak in 2027, mits hulle slaggate vermy
Die Proteas kon sedert 1992 toe Suid-Afrika die eerste keer ná hertoelating in Wêreldbeker-toernooie kon speel, in nege toernooie nog nooit verder as die halfeindronde vorder nie.
KSA gaan o. 19-kaptein se Israel-uitlatings bespreek
Krieket Suid-Afrika se raad sal na verwagting oor die naweek vergader oor Suid-Afrika se o. 19-krieketkaptein, David Teeger, se Israel-uitlatings.
Kallis steeds op voorvoet
Jacques Kallis, wat deur baie krieketliefhebbers as Suid-Afrika se beste speler nóg bestempel word, speel deesdae vir die Gujarat Giants in die Legendes-toernooi in Indië.
Transgender vroue uitgesluit van internasionale krieket
Transgender deelname het ʼn omstrede kwessie geword namate verskillende sportsoorte ʼn balans probeer vind het tussen inklusiwiteit en regverdige mededinging.