Eben Etzebeth het nie voldoende van die skouerbesering herstel wat hy teen Munster opgedoen het nie.
Stormers kan nie teen Exeter gaan lê
“Ons is nie net deeglik bewus van Exeter se veerkragtigheid nie, maar ook van die desperaatheid waarmee hulle speel,” het Ruhan Nel gesê.
Groot eer val Steyn, Pietersen te beurt
“Jy kry die klub vir die cool kinders en dan kry jy dié. Baie dankie MCC, dit is ʼn ongelooflike eer en voorreg.”
Topafrigter sê Novak is die beste
“Selfs al loop hy ʼn paar toernooie mis, is hy steeds die wêreldnommereenspeler en hy sal eendag waarskynlik as die grootste speler nóg bekendstaan.”
Toto krap steeds kop oor blitsige Red Bull
“Red Bull se vaartversnelling in ʼn DRS-strook is net pleinweg ongelooflik.”
Vuurwerk verwag in 87ste Meesters-stryd
Vanjaar se Amerikaanse Meesterstoernooi begin vandag (Donderdag) en beloof om verskeie redes moontlik ongekende drama en opwinding.
Jake neem Curriebeker-leisels by Edgar oor
As die Blou Bulle maar net met die swaai van ʼn towerstaf van sy nederlaagprobleme kon ontslae raak, sou die rugbyunie dit seker lankal reeds gedoen het.
Miller laat waai vir Gujarat
Die Protea-hotkloukolwer het die wenlopies teen Anrich Nortjé se Delhi Capitals geslaan.
Oud-Bokbreier sterf
Huldeblyke stroom in op sosiale media ná die dood van die legendariese Haaie- en Springbokafrigter, Ian McIntosh.
Seer heup hou Rafa uit Monte Carlo
“Ek is nog steeds nie gereed om op die hoogste vlak van die sport mee te ding nie.”
Hou gerus dié SA’ners dop in IPL
Van Dewald Brevis en Faf du Plessis tot Aiden Markram en David Miller – Suid-Afrikaners is deel van die aksie in die gewilde Indiese Premierliga.
Sharks hou asem op oor Eben
Die Sharks sweet tans oor sy Springbok-ster se besering nadat hy glad nie deel van die aksie in die tweede helfte van hul wedstryd teen Munster was nie.
Exeter-baas meen Stormers is die gunsteling
“Ek weet daar is baie mense wat glo dat ons nie ʼn kat se kans teen die Stormers staan nie.”
Novak terug op sy plek bo-aan ranglys
Novak Djokovic is weer die wêreld se voorste manstennisspeler, terwyl Rafael Nadal na die 14de plek op die ATP-ranglys teruggesak het.
Pukke, Shimlas, Ikeys en Maties na semi’s
Tukkies het egter sy sewende nederlaag op ʼn streep gely toe UJ die tweestryd in Pretoria gewen het.
Nóg ʼn krieketspeler oor wedstrydknoeiery gevonnis
Jean Symes is deel van ʼn groep krieketspelers wat destyds vir tussen sewe en 12 jaar uit krieket verbied is nadat dit aan die lig gekom het dat hulle glo by wedstrydknoeiery betrokke was.
Vurige Faf lewer foutlose vertoning
Faf du Plessis het ʼn speler van die wedstryd-vertoning in sy eerste kragmeting van die nuwe Indiese Premierliga-seisoen gelewer.
Wayde het toeskouers op hul voete
“My lyf voel goed en hopelik kan ek nou van krag tot krag gaan,” het Wayde van Niekerk gesê nadat hy die SA 400 m-titel met ʼn spoggerige lopie van 44,17 sekondes ingeoes het.
Gholf: Burmester lag al die pad bank toe
Dean Burmester het die LIV-gholftoernooi op 12 houe onder die baansyfer afgesluit om drie houe agter die wenner, die Amerikaner Brooks Koepka, te eindig.
MotoGP: Binder val, eindig laaste in Argentinië
Nadat Brad Binder Saterdagaand ʼn ongelooflike oorwinning in die vooraf naelren oor 12 rondtes behaal het, is sy drome Sondag in die MotoGP ná slegs 30 sekondes beëindig.