In dieselfde kort tydperk waarin Tukkies na die Varsityskild-kompetisie gerelegeer is en die Curriebekerspan teen die Griffons in Welkom verloor het, het die Bulls sopas die onderspit teen Toulouse gedelf.
Hongkong-sewes: Streepsuiker vir Blitsbokke
Die Argentyne het met twee minute se speeltyd oor ʼn drie gedruik wat verdoel is om met 7-0 voor te loop.
Markram looi Nederlanders op Wanderers
Soos wat daar al male sonder tal gesê is: ʼn Afdruk van ʼn Aiden Markram-dryfhou kan gerus in die Louvre-museum gehang word.
Lions gee ʼn harde brul teen Racing
Intussen stem Schalk Burger nie noodwendig met die skeidsregter se beslissing saam om vir Emmanuel Tshituka met ʼn rooi kaart van die veld te stuur nie.
Vlieënde Kolbe vir ʼn maand lángs kantlyn
“Ek hoop egter om so gou as moontlik weer op die speelveld te wees.”
Max wen ondanks rits rooi vlae
Daar was vandag hope aksie, drama en rooivlagchaos in Melbourne, maar te midde van alles is die geruite vlag vir Max Verstappen geswaai.
Curriebekerreeks: Pumas het die hef in hand
Die Pumas is ná die eerste vier rondes van vanjaar se Curriebekerreeks die enigste onoorwonne span in die reeks met 19 ligapunte en is vier punte voor die Vrystaat-Cheetahs (15).
Brad skok met sege in MotoGP se naelren
Wat Binder se prestasie merkwaardig gemaak het, was dat hy in die 15de posisie weggespring het.
Sonskynreeks: Limpopo-toernooi verkort tot 54 putjies
Die toernooi moes noodgedwonge tot 54 putjies verkort word nadat die eerste rondte weens reën en weerlig nie Donderdag afgehandel kon word nie.
Sewes in Hongkong: Fidji weer Blitsbokke se tier
Die Blitsbokke het met 7-10 in Sondagoggend se kwarteindrondte teen Fidji vasgeval.
Stormers laat Harlequin-trane loop
Deon Fourie was een van die spelers wat ʼn barshou in die Stormers se goeie vertoning teen Harlequins gespeel het.
Europese Kampioenebekerreeks: Sharks spoel oor Munster
Die Sharks is die verkleurmannetjies van Suid-Afrikaanse rugby – die een week is dit op en die volgende week af.
Wêreldno. 1-status wink weer vir Novak
Novak Djokovic kan weer Maandag die septer as die wêreld se voorste tennisspeler swaai nadat Jannik Sinner met Carlos Alcaraz in Miami klaargespeel het.
Blitsbokke in kwarteindronde
Die Blitsbokke het tot die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewestoernooi in Hongkong deurgedring, maar daar wag nou ʼn taai tameletjie op die span.
Proteas kry Wêreldbeker-hupstoot
Temba Bavuma het saam met spelers soos Sisanda Magala en Aiden Markram toegesien dat die Proteas vir Nederland met agt paaltjies troef.
Reën saai chaos in Limpopo en Texas
Die twee Suid-Afrikaners Dean Burmester en Branden Grace het wel Vrydagaand (Suid-Afrikaanse tyd) in Orlando, Florida, albei 67 houe (-4) in die eerste ronde van die LIV-gholftoernooi aangeteken.
Griffons gee Bulle bloedneus
Gistermiddag in Welkom was daar kort voor die einde van die Curriebeker-wedstryd tussen die Griffons en die Blou Bulle ʼn paar donderslae in die verte.
Carina, Akani bult spiere in Potch
Carina Horn het gewys sy hoort in die vinnige baan by die nasionale atletiekkampioenskap in Potchefstroom, terwyl Akani Simbine sy 100 m-lopie in minder as tien sekondes gewen het.
Morkel moet Pakistan se boulers help
Morné Morkel het in sy internasionale speeldae veral beïndruk met die wip wat hy vanaf enige baanblad kon bewerkstellig en hy het uiteindelik 309 toetspaaltjies laat kantel.
Stormers wil laaste lag teen Harlequins
John Dobson sê die Stormers se ondersteuners speel ʼn belangrike rol in die span se sukses en hy hoop dat 50 000 toeskouers hulle teen Harlequins in Kaapstad sal aanvuur.