Rafael Nadal het vandag in skoon stelle teen Mackenzie McDonald in die tweede ronde van die Australiese Ope vasgeval – sy swakste vertoning by ʼn Grand Slam-toernooi in sewe jaar.
Novak steeds onstuitbaar in Australië
Novak Djokovic het sy 35ste wedstryd op ʼn streep in Melbourne gewen.
Murray wen epiese vyfstelstryd
Andy Murray het vandag die horlosie teruggedraai om die veel jonger Matteo Berrettini in sy openingswedstryd van die Australiese Ope te klop.
Kiwi’s trek vir Morkel nader
“Dit is ʼn fantastiese geleentheid vir ons snelboulers om by hom te leer,” het Ben Sawyer, afrigter van Nieu-Seeland se vrouekrieketspan, gesê.
Mapimpi dalk in die sop
Die EPCR het ʼn klagte ontvang dat die 32-jarige blits glo kontak met die Bordeaux-skrumskakel Maxime Lucu se oë gemaak het. Sy tugverhoor vind môre via videokonferensie plaas.
Jake White sterk tuis aan
“Ons afrigter is uit die hospitaal ontslaan,” het Willem Strauss, Bulls-president, getwiet.
Rafa slaak ʼn sug van verligting
“Dit was nie perfek nie, maar ek is tevrede.”
Dakar 2023 – Suid-Afrikaanse motorfietsryers skitter
Daar is egter een klas in die Dakar wat nie die hoofopskrifte haal nie, en dit is die “Original by Motul”‑klas. In hierdie klas was daar vanjaar drie Suid-Afrikaners: Charan Moore, Stuart Gregory, en die enigste vroulike deelnemer, Kirsten Landman.
Conrad en Walter gaan Proteas brei
Shukri Conrad sal aan die stuur van die toetsspan wees, terwyl Rob Walter oor die witbalkrieketspanne sal toesig hou.
Nick uit Ope met seer knie
“Ek is natuurlik platgeslaan. Hierdie is dan my tuistoernooi.”
Eddie kry top-pos by Wallabies
“Die beste afrigter ter wêreld is op pad huis toe.”
Stormers slaan munt uit swak dissipline
Die Stormers het vier drieë weg van die huis gedruk om London Irish met 28 – 14 in ʼn Kampioenebekerwedstryd te oorrompel.
Rafa erken senuwees knaag voor Aussie Ope
“Ja, ek voel natuurlik kwesbaar. Ek is meer as gewoonlik aan die verloorkant, maar ek glo dat ek altyd ʼn kans staan om ʼn wedstryd te wen.”
Nasser wéér baas in sy Toyota
Nasser Al-Attiyah het sy Dakar-titel suksesvol in sy Suid-Afrikaans geboude Toyota verdedig, terwyl Giniel de Villiers en Henk Lategan ook onder die topvyfdeelnemers tel.
Brevis, Stone maak hul SA20-stemme dik
Al die spanne in die SA20-toernooi het weliswaar nog net ʼn handjievol wedstryde gespeel, maar daar was reeds ʼn paar puik individuele prestasies.
Walter, Conrad glo in binnebaan vir afrigtersposte
Dit is gʼn maklike taak om die Proteas af te rig nie.
Amerikaanse PGA-reeks: Buckley voor ná twee arende
Hayden Buckley (26) het die derde ronde in Hawaii in 64 houe voltooi en is op 195 houe, 15 onder baansyfer.
Kampioenebekerreeks: Sharks vertrap Bordeaux Bégles
Wanneer ʼn Franse rugbyspan se dissipline die dag uitrafel, kan jy maar daarvan verseker wees dat hulle aandag nie meer by die wedstryd gaan wees nie.
Bulls slaan terug teen Chiefs
Die Bulls het ses drieë teen die sterk Engelse klub op Loftus Versfeld gedruk.
Uitdaagbekerreeks: Lions gee sege aan Stade Francais op skinkbord
Reën en wind is byna altyd ʼn groot gelykmaker in rugby, maar wanneer ʼn span se dissipline hom in die steek laat, kan hy maar daarvan vergeet om die toestande tot sy voordeel te gebruik.