Die gordyn is laat Vrydagmiddag op Tiger Woods en ses Suid-Afrikaners toegetrek ná die tweede ronde van die Britse Ope-gholftoernooi.
Nog ʼn groot opkoms vir Bok-wedstryd verwag
Die betrokke stadion het ʼn kapasiteit van 62 000, waarvan slegs 58 000 sitplekke gewaarborg word.
Plaasvervangers kan vir wen-inspuiting sorg
“Spelers soos Malcolm Marx en Steven Kitshoff maak dinge onregverdig. Dit is vergelykbaar met die laaste ronde van ’n swaargewigboksgeveg waar ’n nuwe teenstander skielik inkom en begin appels swaai.”
Politikus kap na Biden oor Djokovic
“Joe Biden verbied Novak Djokovic om na die VSA te reis om aan die Amerikaanse Ope deel te neem, maar laat toe dat miljoene oningeënte en onwettige immigrante die grens oorsteek.”
Proteas op die wenpad in Engeland
“Ons kon Suid-Afrika soms onder druk plaas, maar Heinrich Klaasen het met ’n vuurwerkvertoning teen die einde van hul beurt vorendag gekom.”
Klaasen se kolf doen die praatwerk
Heinrich Klaasen se 123 lopies het toegesien dat die Proteas 360/7 in die tweede opwarmingswedstryd van hul toer na Engeland kon aanteken.
Visum-rompslomp ontspoor byna deelname-trein
Carina Horn, die verdedigende nasionale 100 m-kampioen, het egter bevestig dat die atlete nou na die VSA onderweg is.
McIlroy: Britse Ope is gholf se ‘heilige graal’
Die gholfwêreld stuur dalk op ’n amperse rewolusie af weens die omstrede LIV-toernooi, maar organiseerders van die St. Andrews-skouspel is gerat om nóg ’n suksesvolle byeenkoms aan te bied.
Bokke mik na sege in Etzebeth se 100ste toets
“Dit is ’n baie spesiale dag vir Eben, maar dit sal selfs meer spesiaal wees as ons die wedstryd vir hom en vir Bongi [Mbonambi wat in sy 50ste toets speel] kan wen.”
Spelers ‘teleurgesteld’ dat Aussie-reeks nie voortgaan
“Dit was ’n baie moeilike besluit, maar die langtermyn-volhoubaarheid van ons nuwe T20-liga is afhanklik daarvan om al ons plaaslike spelers beskikbaar te hê.”
‘Rustiger’ Mick begin sy voete vind
“Dit lyk asof hy deesdae minder druk op homself plaas,” het Guenther Steiner ná Mick Schumacher se sesde plek in Oostenryk gesê.
Du Plessis beweeg nader aan titelgeveg
“Baie mense het vir ons gelag toe ons gesê het dat ʼn Suid-Afrikaner onder die topgekeurde vegters sal tel. Nou ja, wie lag nou die lekkerste?”
Daar is ’n kinkel in Engeland se mondering
“As ’n span praat ons gereeld oor ’n positiewe en aggressiewe ingesteldheid, maar het die toestande ons vandag werklik toegelaat om op só ’n manier te speel?”
‘Ek neem kennis, oom Schalk’
Rassie Erasmus het op ’n oud-Springbok se kritiek op sosiale media reageer.
KSA sê nee vir Aussie-eendagreeks
Die Proteas kan nou ’n opdraande stryd voer om vir volgende jaar se Wêreldbeker-kriekettoernooi te kwalifiseer.
Inentingstatus steeds in Novak se pad
“Ek wil baie graag aan die Amerikaanse Ope deelneem. Maar soos wat dinge tans lyk, sal ek nie toegelaat word om in die VSA te speel nie.”
Slim krieket die teenvoeter vir vurige Engelse
Dit is Brendon McCullum en Ben Stokes se avontuurlustige benadering teen Mark Boucher en Dean Elgar se hardebaard houding in die komende Engeland-Proteas-toetsreeks.
Weinig teken van ‘B-Bokke’ in die span
“Ons glo dat hierdie kombinasies die beste sal werk vir die komende toets,” het Jacques Nienaber gesê.
In dié skynwêreld sou Murray die septer swaai
Al ooit gewonder hoe die tenniswêreld sou gelyk het as supersterre soos Novak Djokovic, Rafael Nadal en Roger Federer eerder rolbal, skaak of veerpyltjies gespeel het?
Woodward haal heuningkwas vir Rooi Drake uit
“Mooi so, Wallis. Gaan wen nou die reeks.”