Engeland se paaltjiewagter Jonny Bairstow het ʼn betoger van die veld af gedra toe klimaataktiviste spel op die eerste dag van die tweede toets in die reeks om die As kortstondig onderbreek het.
SA skitter by Spesiale Olimpiese Spele
Die span het 49 medaljes ingeoes tydens die spele.
Engeland-kaptein ‘jammer’ ná onthullings in krieketverslag
Ben Stokes, Engeland se krieketkaptein, het Dinsdag gesê hy is “bitter jammer” oor die bevindings in ’n verdoemdende verslag wat “grootskaalse rassisme, seksisme en klassisme in die sport” uitwys.
Pollard uit; Willemse weer op die been
Rassie Erasmus, direkteur van rugby by Saru, sê die slot Eben Etzebeth en die skrumskakel Jaden Hendrikse maak intussen goeie vordering met hul herstel van skouerbeserings.
Bulle en Nkosi se paaie skei
Die Blou Bulle-maatskappy (BBM) en die 27-jarige Sbu Nkosi het ooreengekom om sy kontrak met onmiddellike inwerkingtreding op te skort.
Ses skuiwe aan Junior Bokspan
Hoofafrigter Bafana Nhleko sê hulle verwag Donderdag ʼn fel aanslag van die Italianers.
All Blacks-senter drie weke geskors
Die Nieu-Seelandse senter kan wel sy skorsing ietwat verkort as hy ʼn Wêreldrugby-afrigtingsingrypingsprogram bywoon.
Djokovic steeds Wimbledon-gunsteling – Alcaraz
“Novak is die gunsteling om Wimbledon te wen, maar ek sal probeer om op hierdie vlak te speel om die kans te hê om hom te klop of die eindstryd te haal.”
Dié Bokke kan by Kolisi oorneem
Siya Kolisi is tans besig om van ʼn ernstige kniebesering te herstel en sal dalk eers kort voor die aanvang van die Wêreldbeker-rugbytoernooi weer op die been wees.
Thriston se goue Sondag
Lawrence het hom by Ernie Els aangesluit as die enigste Suid-Afrikaners wat die toernooi kon wen en hy het van 48ste na 15de op die Road to Dubai-ranglys opgeskuif. Sy bankbalans het ook met ʼn stewige R6,3 miljoen gegroei, maar dit is nie waaroor dit gegaan het nie.
Anika nou Franse krieket-juweel
Anika Bester se lewenspad het al kuipstoppe in Kuilsrivier en Plettenbergbaai gemaak. ʼn Paar weke gelede het sy egter met ʼn speler van die wedstryd-vertoning vir Frankryk se vrouekrieketspan teen Jersey vorendag gekom.
MotoGP: Die mat word tweede keer onder Binder uitgepluk
Wanneer Suid-Afrika se Brad Binder oor ’n hele paar jaar aan sy loopbaan terugdink, sal Sondag 25 Junie 2023 weer in sy gedagtes opduik.
Gholf: Pace, Lawrence laat SA vlag wapper
Leona Maguire sal die eerste vrouespeler van Ierland word wat ʼn Major wen as sy die pas kan volhou.
Junior Springbokke skop af met sege oor Georgië
Daar was ʼn paar benoude oomblikke toe die Danie Craven-stadion skuins ná 18:00 in donker gelaat is.
Curriebeker-kampioene: Cheetahs verdien Goue Beker
Met dié oorwinning het die Cheetahs feitlik seker daarvan gemaak dat hulle weer deur die Europese base uitgenooi sal word om in Europa te speel.
Niks stuit vir Minke wat swemrekords inryg
“Smiddae na skool wil sy reguit swembad toe, al is dit nog nie haar oefentyd nie.”
Crusaders drink weer uit die beker
Vir die Crusaders was dit nog ʼn hoofstuk van hul ongelooflike vertoningslys in die reeks sedert 1996.
SA se Lee-Anne gee nie meer pas aan
Pace, wat vroegmiddag gespeel het toe dit liggies gereën het, het die tweede ronde in 73 houe voltooi nadat sy 66 houe in die eerste ronde aangeteken het.
Onverskrokke Pumas wil dié naweek geskiedenis maak
Hierdie span het sedert vanjaar se heel eerste Curriebeker-wedstryd gewys dat dit nie bloot net ʼn gelukskoot was wat gesorg het dat hulle verlede jaar die beker gewen het nie.
Ses van Afrika se (rolbal-)bestes
Die toernooi begin volgende week in Namibië en ʼn taai stryd word verwag.