As speler kan ek beslis nog verbeter en dít is ’n groot uitdaging waaroor ek baie opgewonde is.”
Kaptein Cane se doppie dalk geklink?
Volgens Nieu-Seelandse mediaberigte is daar ’n moontlikheid dat Sam Cane nie die All Blacks op hul toer na Suid-Afrika sal aanvoer nie.
Die ding van rugby
Daardie kleine rugby-plesiertjie kom óns toe wat saam hier sewe sakke sout opeet en nog in ons land probeer glo.
Kiwi-kenner meen Bokke kan All Blacks oorrompel
“Die Springbokke is ’n baie sterk span wat oor die vermoë beskik om enige teenstander te klop.”
Skouer aan die wiel vir Bokke
“Dit was nie ’n kliniese vertoning nie en ek dink daar is nog baie goed waarop ons kan verbeter.”
Oudrugbykaptein met demensie gediagnoseer
“Ek is regtig bang want ek het drie kinders en drie stiefkinders en ek wil ’n fantastiese pa wees.”
Video: Eben Etzebeth se verloofde sing volkslied vir sy 100ste wedstryd
Dit was ʼn hoendervleis-oomblik toe Anlia van Rensburg met haar sterk stem die stadion gevul en Etzebeth natuurlik breëbors saamgesing het.
All Black-afrigter se kop geëis
Die Nieu-Seelanders skarrel nou rond om voor die toetse teen die Springbokke op 6 en 13 Augustus oplossings te vind.
Bokke los beste vir laaste teen Wallis
Die Springbokke het vandag hul spiere in Kaapstad gebult om toe te sien dat Eben Etzebeth sy 100ste toets met ’n sege kon vier.
Engeland gee Wallabies streepsuiker
Die Suidelike Halfrond is nie meer die pasaangeër in wêreldrugby nie, want die Noordelike Halfrond het daardie rol nou oorgeneem.
Kolisi: Bokke gereed vir ‘eindstryd’
“Ons is trots op Eben en op Bongi en ons wil hierdie wedstryd vir hulle wen. Maar dit is van selfs groter belang om goed vir die Springbok-embleem, vir die mense van Suid-Afrika te speel.”
Iere klop All Blacks: Gaan Foster se kop waai?
Die agteruitgang van die All Black-rugbyspan het Saterdag in Wellington nog ʼn vernederende hoofstuk bygekry toe Ierland die eerste keer ʼn reeks in Nieu-Seeland kon wen.
Nog ʼn groot opkoms vir Bok-wedstryd verwag
Die betrokke stadion het ʼn kapasiteit van 62 000, waarvan slegs 58 000 sitplekke gewaarborg word.
Plaasvervangers kan vir wen-inspuiting sorg
“Spelers soos Malcolm Marx en Steven Kitshoff maak dinge onregverdig. Dit is vergelykbaar met die laaste ronde van ’n swaargewigboksgeveg waar ’n nuwe teenstander skielik inkom en begin appels swaai.”
Bokke mik na sege in Etzebeth se 100ste toets
“Dit is ’n baie spesiale dag vir Eben, maar dit sal selfs meer spesiaal wees as ons die wedstryd vir hom en vir Bongi [Mbonambi wat in sy 50ste toets speel] kan wen.”
‘Ek neem kennis, oom Schalk’
Rassie Erasmus het op ’n oud-Springbok se kritiek op sosiale media reageer.
Weinig teken van ‘B-Bokke’ in die span
“Ons glo dat hierdie kombinasies die beste sal werk vir die komende toets,” het Jacques Nienaber gesê.
Woodward haal heuningkwas vir Rooi Drake uit
“Mooi so, Wallis. Gaan wen nou die reeks.”
Nienaber het antwoorde
“Die uitslag was teleurstellend, maar dit was ons eie skuld. Ons het goeie geleenthede geskep om punte aan te teken, maar ons het foute gemaak,” het Deon Fourie ná die afloop van die Bloemfontein-toets gesê.
Rugby: Wraaknaweek vir Europese spanne
Dit was ʼn naweek van wraak vir Europese spanne in hul toetsreekse teen spanne van die Suidelike Halfrond.