Die Pretoriase unie het boonop aangedui dat kaartjies vir die wedstryd vanaf R25 beskikbaar is, terwyl kinders gratis toegang tot die stadion sal verkry.
Nou net 6 punte tussen Blitse en res
“Ja, ons het beter in die laaste twee wedstryde gespeel, maar dit verdoesel hoegenaamd nie ons swak punte nie. Ons sal moet hard werk.”
Passie, drif moet Blitsbokke nou deurtrek
Die Bokke het hopelik die sielkundige bagasie van ʼn verloorspan op die lughawe in Singapoer agtergelaat.
Curriebeker-reeks: Cheetahs bo, maar kou klippe teen WP
Die WP het heel verrassend sy man baie goed in die vaste fasette gestaan.
Europese rugby: Blondekop Faf stuur Sale tot laaste agt
Sy aangeë was lank en suiwer, sy taktiese skopwerk puik en sy breekslae en verdediging pure goud.
Foto’s: Leeu-treurmare duur voort
Ashlon Davids se doodsnik-drie het gister die wedstryd vir Griekwas beklink. GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
Garsie-kaptein breëbors oor historiese sege
“Om geskiedenis te maak het as ekstra motivering gedien.”
Skeidsregtersbeslissing onder die vergrootglas
“Na my mening moes dit ’n strafdrie en geel kaart gewees het,” sê oudskeidsregter.
Sewesreeks: Nóú sal Blitsbokke getoets word
Ná ʼn afwesigheid van twee jaar weens Covid-19 beperkings, is die kragreuse van sewesrugby, Nieu-Seeland en Fidji, met mening terug in die Wêreldreeks.
Rugby: Stormers se volgende uitdaging
Daar is eers ʼn week ruskans voordat die spanne mekaar op 22 April pak.
VRK-reeks: Sharks leer Lions ‘n les op nat veld
Curwin Bosch het gedy op die nat veld en hy het met al sewe sy pogings pale toe geslaag.
19 – 17: Stormers wen in die Kaap
Sommige rugbyondersteuners sal seker vir nog ’n rukkie oor Kurt-Lee Arendse se aanslaan en Hacjivah Dayimani se geel kaart praat.
Unies juig oor toeskouers by die duisende
“Dit is verskriklik lekker om weer ondersteuners in die stadion te hê en die spelers ervaar die skare se geesdrif as aansteeklik. Rugby is immers ’n toeskouersport.”
Sewesreeks: Blitsbokke se bitter nederlaag
Die Blitsbokke het ʼn ongekende 36 agtereenvolgende oorwinnings voor die nederlaag behaal.
Sewesreeks: Blitsbokke stamp Kenia uit hul pad
ʼn Nuwe held het ook na vore getree toe Sakoyisa Makata drie drieë gedruk het.
Rooiwarm Blitsbokke skop goed af
Die Blitsbokke het hul 35ste agtereenvolgende oorwinning behaal.
Bulle nou eerste op CB-punteleer
Die Pumas het in Nelspruit sewe drieë teen die Leeus gedruk, terwyl die Haaie ook weer op die wenpad is.
Dié Bok-groep was Carter se gedugste teenstanders
“Elke keer wanneer ’n mens teen die Bokke gespeel het, het jy geweet jou lyf gaan tot die volgende Donderdag seer wees.”
Kiwi’s, Fidji terug, maar Blitsbokke wil aanhou wen
“Ons is eintlik bly dat hulle weer terug is.”
Nadoodse ondersoek op De Villiers se vrou afgehandel
Medelye vir Theresa de Villiers het op sosiale media ingestroom.