“Ons is eintlik bly dat hulle weer terug is.”
Nadoodse ondersoek op De Villiers se vrou afgehandel
Medelye vir Theresa de Villiers het op sosiale media ingestroom.
Morné sal CB-span môre lei
Intussen het die opwindende Elrigh Louw aangedui dat hy in Pretoria sal aanbly.
Voormalige Walliese speler loof Libbok se spel
“Sy spoed en versnelling beteken dat hy net ’n klein gaping nodig het om verdedigers te flous.”
Leinster vergroot VRK-voorsprong
Dit beteken die Ierse span is nou tien punte voor die res van die spanne op die punteleer van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Stormers net te goed vir die Ospreys
Nog ’n onoorwonne naweek vir Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap.
VRK-reeks: Nog pure plesier vir die Lions
Die Lions het gemaal, gedryf, gehol en getêkkel. Dis net jammer dat daar so ʼn klein skare op Ellispark was, want die Lions se brul is terug.
Bulls laat Loftus glimlag
Die Pretorianers het met ’n briljante vertoning in die tweede helfte vorendag gekom om Ulster met ’n bonuspunt te klop.
VRK-reeks: Sharks verslind Dragons
Die Sharks is nou sesde op die puntelys en as hulle so voortgaan, verdien hulle dit beslis om tot die uitspeelrondes deur te dring.
Rugby: Dan, Rohan druk vir Sale Sharks
Die Suid-Afrikaners se span was 7 – 21 agter, maar het teruggeveg om 24 – 24 te eindig teen Bath in die Engelse Premierskap.
Leeus kan SA spanne groot guns bewys
Die Leeus is stert in die lug nadat hulle die Ospreys Vrydagaand 45 – 15 afgeransel het.
Bulls blus Dragons se vuur
Die Pretorianers het Saterdagaand op Loftus Versfeld amok gemaak om agt drieë teen die Dragons te druk.
Edinburgh leer Sharks ʼn les
Alles het in die Sharks se guns getel, maar hulle kon nou maar net nie die uitklophou plant nie.
Dit was ’n broekskeur-affêre, maar die Kaap bly Hollands
Daar was ’n paar benoude oomblikke, maar die Stormers het steeds genoeg gedoen om Ulster te klop.
Pure Leeueplesier vir die Lions teen Ospreys
Die Walliesers, met ʼn heelwat ouer span, het merkbaar swaar getrek.
Pumas, Cheetahs en Bulle aan die wenkant
Die Cheetahs is steeds die enigste onoorwonne span in vanjaar se Curriebekerreeks, maar ná Woensdag se aksie blaas die Blou Bulle in hul nekke.
Oudrugbyspeler ná rusie doodgeskiet
Federico Aramburu se vermeende moordenaars het eers die restaurant verlaat en toe later teruggekeer en hom glo drie keer vanuit hul motor geskiet.
Folau het WB-drome saam met Tonga
“Ek sal baie daarvan hou om die Tonga-trui oor my kop te trek en om die land te verteenwoordig.”
Sir Clive het nou ook sy mes vir Eddie in
“Eddie Jones glo hierdie verouderde spelpatroon is deel van Engeland se rugby-DNS, maar eintlik hoort dit in die asblik.”
Wraakstryd wink teen Benetton
Ja, daar wag nog moeilike wedstryde teen Ulster en die Stormers, maar sal dit nie lekker wees as die Bulls vir Benetton op Loftus Versfeld laat les opsê nie!