Cobus Reinach het in sy 18 toetse vir die Springbokke met sy spoed en driedrukvermoë beïndruk, terwyl hy die rekordboeke tydens die Wêreldbeker-toernooi in Japan herskryf het.
Skotse breier vergelyk Morné met ’n Rolls-Royce
“Ek dink hy kan nog vir ’n paar seisoene rugby speel.”
Heupbesering kan Faf op die kantlyn hou
“Ons sal noodgedwonge vir die korrekte assessering moet wag, anders is dit net bangmaakstories,” het die Sale Sharks se Alex Sanderson gesê.
Smith wys hy hoort op groot verhoog
“Ek hoop van harte dat hy nog meer geleenthede sal kry om te speel, want ek glo hy kan ’n lang pad in Suid-Afrikaanse rugby stap.”
‘Skeidsregtersbeslissing ’n verleentheid,’ sê Walliese speler
Intussen glimlag organiseerders breed oor die gewildheid van die Verenigde Rugbykampioenskap – data wys dat meer as ’n miljoen kykers die aksie in die tweede ronde gevolg het.
Bulls roep Tappe Henning se hulp in
“Dit is in die beste belang van die Verenigde Rugbykampioenskap dat Suid-Afrikaanse spanne op gelyke grondslag deelneem as dit kom by skeidsregterbeslissings.”
Rugby: Bulls skrik rustyd wakker teen Cardiff
Baie Bulls-ondersteuners het dalk teen rustyd eerder in die bed gaan klim, want die telling was 16-3 in Cardiff se guns. Daarna het die Bulls egter die bordjies verhang.
Stormers en Edinburgh deel die louere
Dit was ʼn vreemde wedstryd, want die eerste helfte was vol opwinding en is teen ʼn hoë tempo gespeel, maar ná rustyd het albei spanne in hul doppe gekruip en oorgeslaan na ʼn konserwatiewe spelpatroon.
Lions skud spinnerakke teen Glasgow af
Die Lions het die eerste keer op toer veggees getoon en met passie gespeel.
Sharks draai die gety teen Walliese Ospreys
Wanneer ʼn rugbyspan ʼn losskakel het wat oorheers, is daar min dinge wat hom van ʼn oorwinning af gaan weghou.
Haaie maak baie veranderinge
Sean Everitt, die Haaie se afrigter, het ʼn aantal veranderinge aangebring aan die span wat die Ospreys sal aanvat.
Stormer in die sop oor beweerde byt
Volgens oorsese media het die voorval glo in die 45ste minuut van die wedstryd plaasgevind, maar ondanks herhaalde kykweersessies is geen konkrete bewyse teen die slot gevind nie.
Cardiff loop lig vir Pretorianers se voorspelers
Cardiff se Dai Young glo dat die Bulls ’n beter span is as wat hul afgelope twee uitslae weerspieël.
Cooper sê nee vir BaaBaas
“Net ter inligting, ek het nooit ingestem om vir die Barbarians teen Samoa te speel nie.”
Duane se vertoning laat Ulster-breier glimlag
“Hy was nogal indrukwekkend, nie waar nie?”
Pad kan net steiler in Europa word
“Daar is geen maklike wedstryd in hierdie reeks nie.”
Rugby: Bokke is weer wêreld se nommer 1
Afrigter Jacques Nienaber sê sy span het nou waardevolle momentum opgebou vir hul Europese toer in November.
Rugby: Stormers byt ook in die stof
Tien minute met 14 spelers op die veld het die Stormers duur te staan gekom.
Sharks leer les in Glasgow
Die Sharks het ’n hele paar keer besit onnodig weggeskop en dit het nie gelyk of daar ʼn wedstrydplan was nie.
Bloed, sweet en pure Springbok-plesier!
Die Springbokke het die bordjies in Queensland verhang om die All Blacks met twee punte te troef.