Die kattebak is enorm, die klankstelsel fantasties en die groot sedan voel baie meer soepel en delikaat as enige sportnuts-mededinger. Dit is ʼn pragtige motor.
Lees meerWiele2Wiele gesels oor Takumi, Ora en Fronx
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Mazda CX60 Takumi, spandeer tyd met die elektriese GWM Ora en ook met Suzuki se Fronx.
Ford: ʼn Eeu van mense, modelle en herinneringe
Teen die tyd dat die Cortina-produksie in 1983 gestaak is, het Ford ʼn allemintige 303 000 in Suid-Afrika verkoop.
Klein, maar getrain
Vir wat dit is, is die prys amper te goed om waar te wees. Die fiets gebruik ook amper geen brandstof nie.
Met vyf deure word Jimny veelsydige veldwa
Weinig ander voertuie geniet sulke wye en lojale aanhang, en daardie ekstra twee deure maak net die opening vir hierdie kameraadskap groter oop.
Deftige dubbelkajuit
Dis werklik ʼn mooi bakkie. Sy prys is mededingend, hoewel nie ʼn winskoop nie – maar hy sal rateltaai betroubaarheid bied én ly nie onder dieselfde diefstalrisiko as van sy mededingers nie.
Meer oor Kuga-plaasvervanger bekend
Die nuwe Ford Territory sal eersdaags in Suid-Afrika beskikbaar wees.
Waar dit vir BMW begin het
BMW se eerste 5-reeks is in 1972 bekendgestel en was ʼn groot familie-sedanmotor. Nou in sy agtste generasie is die 5-reeks ʼn ware weeldewa.
Wiele2Wiele gesels oor BMW, Audi se vuurwaens
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor BMW se nuwe 5-reeks sedan, wat die BMW i5 M60 xDrive en BMW 520d insluit, en Audi se RS6 Avant Performance.
Goed, beter … Tourneo-bus
Die Tourneo Custom spreek vanself. Dit is beter toegerus as sy mededingers én aansienlik goedkoper.
KTM se buksie word groot
Hier tussen 300 cc en 500 cc is daar heelwat skitterende fietse wat jou van oor tot oor sal laat grynslag sonder om die bank te breek. Een so fiets is die KTM 390 Duke wat ’n vars nuwe baadjie gekry het vir 2024.
Mazda SA staak invoere van BT-50
Mazda sê dié bakkie het nie noemenswaardige aftrek gekry nie, veral nie in Suid-Afrika met sy geweldige mededingende dubbelkajuitmark nie.
Nissan se revolusionêre ysmeester
Om dit te illustreer vat Nissan ons Finland toe. In die winter. Dit is ys en sneeu so ver die oog kan sien.
Dié motors ry met verbruikerspryse weg
BMW en Suzuki het koning gekraai met drie pryse elk in Cars.co.za se gewilde verbruikerspryse terwyl Toyota die kroon gespan het deur met die gesogste prys weg te ry.
Wiele2Wiele ry met GWM se Tank
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met GWM se Tank 300, spandeertyd met Suzuki se sessitplek-XL6 en gesels oor Honda se nuwe Elevate.
Kaalfiets sonder tierlantyntjies
Die 8S het nie verstelbare vering en allerlei fieterjasies nie. Dit is ’n motorfiets vir die gewone ryer.
Wilder as wildtuin
As jy dink Simba kan brul of byt – dan het jy nog nie met ʼn Mercedes-AMG A45S te doen gehad nie.
Wenners: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Dié buite-ekspo bied ʼn naweek propvol 4×4-avonture, uitstallings, veldren-ervarings en gesinsaktiwiteite.
Volvo EX30 maak elektriese werkverrigting meer bekostigbaar
Hierdie nuwe klein Volvo is steeds nie goedkoop nie, maar hy kos omtrent soveel soos ʼn binnebrand-blitsbuks en sy werkverrigting kan vele groter opponente op hulle neuse laat kyk.
Honda se reddingsboei?
Honda se spiksplinternuwe Elevate is ʼn groot B-segment sportnutsvoertuig en is heelwat goedkoper as die HR-V.