Die dae om in lang rye te staan, is iets van die verlede! Dié maatskappy het ʼn interaktiewe, gebruikersvriendelike stelsel om jou te help om jou motorlisensie, nommerplate en nog vele meer te registreer en hernu.
Die beste Everest in die reeks?
Die Everest is ook onlangs as die wenner in die avontuur-sportnuts-kategorie aangewys tydens die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste se motor van die jaar-kompetisie.
En die motor van die jaar is …
Die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste wys al byna 40 jaar lank sy motor van die jaar aan. Kyk hier wie was die mededingers en wie het eindelik met die kroon weggestap.
Honda se nuwe Transalp 750
Knap gedaan, Honda! Julle het beslis ʼn wenner hier beet.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Tucson en C3
Wiele2Wiele het drie bekendstellings bygewoon – Hyundai se nuwe Tucson N Line, Citroën se C3 en Honda se Transalp-motorfiets. Hulle gaan ry ook met Renault se Koleos en vertel vir jou wat daardie rooi knoppie op sekere stuurwiele doen.
Nuwe goedkoper C3 vul leemte in mark
Citroën het nou sy splinternuwe C3 aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel en kos hy amper R150 000 minder as sy voorganger.
Ducati se vyfde Mystery Ride neem ons ver noord
Vir baie Ducati-ryers is die Mystery Ride die een lang rit wat hulle nie misloop nie. Hoewel ek nie juis ’n groepsryer is nie, bly die Ducati Mystery Ride vir my ’n hoogtepunt.
Wiele2Wiele ry met Merc se nuwe GLC-sportnuts
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mercedes-Benz se splinternuwe luukse GLC-sportnuts en ervaar hoe dit is om met die Toyota Rav4 se inprop-hibried te leef.
Jeep stel vyfsitplek-Grand Cherokee bekend
Jeep het verlede jaar sy sewesitplek-Grand Cherokee bekendgestel en nou is daar ‘n vyfsitplek-weergawe beskikbaar.
Hallo(da) Omoda
Omoda se C5 is ʼn middelslag-sportnuts met ʼn uiters moderne voorkoms en sy sportiewe aanslag, luukse afwerkings en prys maak van hom ʼn bekostigbare gesinsmotor.
GR-beker lewer hope pret en pyn by Zwartkops op
Die derde ronde van die GR-beker het die naweek by Zwartkops in Pretoria plaasgevind en wat ʼn puik naweek vir motorsport was dit nie.
GR-beker dié naweek by Zwartkops
Die derde ronde van die GR-beker vind die naweek by Zwartkops-renbaan net buite Pretoria plaas.
Suzuki DL 1050 DE – Nog ʼn bietjie beter
Dit is ʼn ongelooflike bekwame fiets wat alles bied wat die deursnee avontuurryer soek: gemak, betroubaarheid en die vermoë om weg te draai van die teer.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee
Wiele2Wiele het die bekendstelling van Jeep se nuwe vyfsitplek-Grand Cherokee bygewoon. Hulle gaan ry met Hyundai se i30 N warm-luikrug en bespaar brandstof met Toyota se Corolla Hatch Hybrid.
Toyota wil iets vir almal bied
Daar sal nuwe inprop hibriede-modelle hul weg hierheen vind, sowel as hibriede Hilux- en Fortuner-modelle en ʼn verskeidenheid splinternuwe buksies wat ons tans nie ken nie.
Sportage nou in dieselmodelle beskikbaar
Ná ʼn kort rukkie agter die stuur geniet mens die wringkrag wat ʼn turbodiesel bied. Ek persoonlik is gek oor die verbruik wat hulle bied, en in ʼn segment waar daar bitter min dieselmodelle nog beskikbaar is, sou ek vinnig ʼn diesel-Sportage opraap, terwyl mens kan.
Toyota se jongste stadsbuks
Toyota se Urban Cruiser was gereeld ‘n topverkoper en nou is daar ‘n nuwe model.
KTM doen wat KTM goed doen
Hierdie jaar was die vyfde aanbieding van KTM Suid-Afrika se Adventure Rally.
Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R en raak opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is.
GWM lig sluier oor sy planne vir SA
Ons sal binnekort twee nuwe handelsmerke uit die GWM-stal sien. Dit bring ons dan by drie: Haval, Ora en Tank.