Die Kawasaki-gene loop diep, en die RS is ʼn waardige opvolger vir die ikoniese Z1.
Wiele2Wiele ry nuwe Scorpio N en C5 Aircross
Hierdie week vir Wiele2Wiele gaan ry hulle met Mahindra se splinternuwe Scorpio-N – ’n groot geharde 4×4-sportnuts wat jy kan koop vir onder R600 000. Hulle spandeer ook tyd met Citroën se C5 Aircross.
Chery se stormloop onweerlegbaar
Chery het onlangs sy Tiggo 8 Pro Max bekendgestel.
Aitsa Mahindra
Niks kon my voorberei vir die transformasie wat die Scorpio ondergaan het nie.
Volmaak, elegant sonder voorgee
Die ontwerp is imposant… kyk, dit is ʼn enorme voertuig, maar op een of ander manier het Land Rover dit reggekry om dié monster bitter elegant te laat lyk.
Suzuki-padskooldag ideale manier om jaar af te skop
Dit is ’n wonderlike leergeleentheid vir enige nuwe ryer.
Wiele2Wiele kuier saam met Waldo en Hannes van La’t Wiel
Wiele2Wiele gesels ook oor die bekendstelling van Lexus se pragtige en luukse UX 250h kompakte sportnuts wat opgekikker is en gaan ry met Mahindra se XUV700.
ʼn Spiksplinternuwe doelgerigte ontdekkingsreisiger
Ons het verlede jaar die voorproduksiemodelle gesien in Kaapstad, en hoewel ek tóé beïndruk was, kon niks my voorberei vir die finale produk wat vir ons in Inverness, Skotland, voor die hotel gestaan en wag het nie.
Groot mylpale vir Ford se Ranger
Daar is vier enkelkajuitmodelle beskikbaar terwyl die superkajuitreeks uit ses modelle bestaan.
Agter die skerms by wêreld se uitdagendste veldren
Ek is nog altyd vol bewondering vir die wêreld se uitdagendste veldren – Dakar.
Ducati se DesertX loop die kompetisie trompop
Die DesertX is egter baie meer as net ’n doelgemaakte, hardebaard veldfiets met flikkers. Met sy uitstekende padhouvermoë kan jy hierdie fiets aanwend vir lang stukke teer ook.
Wiele2Wiele gesels oor VW se warm Tiguan
Hierdie week vat die manne die Wiele2Wiele-ateljee oor en gesels oor die Volkswagen Tiguan R. Hulle vertel jou ook watter nuwe modelle van Toyota en Mitsubishi op pad is.
Dít is intensiewe vorm van weelde
Die imposante ontwerp sal waarskynlik party afskrik, maar van agter die stuur is dit een van die luuksste ervarings wat ek al ooit in ʼn kar teëgekom het.
Suzuki sit stormloop voort
Sy koddige naam ten spyt, die Fronx is ʼn algeheel moderne voertuig met stylvolle lyne en byderwetse tegnologie wat veral die oog sal vang van diegene wat hul avontuurlustige kant wil wys.
Op berge en in dale… hierdie Honda loop lékker
Die Honda CBX500X is meer as genoeg om jou drome vlerke te gee, skryf Brian Cheyne ná sy naweek weg met dié motorfiets wat elke kinkel en draai met vertroue pak.
Wiele2Wiele ry met VW Golf R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volkswagen se bioniese Golf R en gesels oor Mercedes-Benz se elektriese motors.
Nuwe motors vir die nuwe jaar
2023 beloof om groot opwinding in die motorbedryf te bring met talle nuwe modelle wat dié jaar die lig sal sien – hier is ʼn paar wat ons aandag getrek het.
Wiele2Wiele vat langpad met Renault Duster
Wiele2Wiele vat die langpad met die Renault Duster en glimlag breed oor die brandstofverbruik. Hulle gee ook raad oor sleutellose-toegang-diefstal en wat jy kan doen om hierdie skobbejakke te fnuik.
Waarde of weelde?
Hoe vergelyk die Audi SQ5 TFSI Quattro en die Volkswagen Tiguan R?
Vyfdeur-Jimny ʼn werklikheid – en op pad na SA!
As een van Suzuki se gewilde sportnutse, en ʼn 4×4 wat by die grootstes en bestes kan kers vashou, het die driedeur-Jimny amper eiehandig Suzuki as ʼn wêreldwye topverkoper gevestig.