“Facebook, toe dit bekend gestel is, was revolusionêr.”
Talle musiektreffers van TikTok verwyder
Ywerige TikTokkers gaan dalk binnekort nie meer dansies op die deuntjies van bekende kunstenaars soos Taylor Swift kan doen nie.
Bekendes verklap meer oor gunsteling-tegnologie
Maroela Media het met ʼn paar bekendes gesels om meer uit te vind oor hulle gunsteling-apps.
Beskerm jou data met dié nuwe iPhone-funksie
Kortweg, dié eenvoudige verstelling beskerm jou data, soos foto’s en ander persoonlike inligting, ingeval jou iPhone of iPad gesteel word.
Twitter skrap soektogte na Taylor Swift weens vals foto’s
Dié foto’s is deur kunsmatige intelligensie gegenereer.
Japan se ‘Moon Sniper’ land op maan
Japan het Saterdag maar die vyfde land geword om ʼn sagte maanlanding te doen.
Apple verslap beheer oor iPhone-apps
Die tegnologiereus is tans ook in ʼn geskil oor patentreg gewikkel.
Showmax gaan groter én goedkoper
Dit is weg met die swart, pienk en blou waaraan Showmax-kykers sedert 2015 gewoond geraak het.
Rampspoedige maantuig op pad terug Aarde toe
ʼn Privaat Amerikaanse maanlandingstuig wat deurgaans brandstof gelek het gedurende sy reis, is nou op pad na die Aarde en sal waarskynlik in die atmosfeer uitbrand.
Showmax trek nuwe baadjie aan
Agt jaar nadat Showmax die Suid-Afrikaanse mark betree het, beplan dié stromingsplatform om 2024 sy grootste jaar nóg te maak deur al sy dienste op te knap.
Nóg ʼn maanlanding wink vir VSA
Hoewel ruimtevaarders nie nou al op die maan gaan land nie, bevat die splinternuwe ruimtetuig wel die oorskot van bekendes en DNS van oudpresidente.
Miljoene Tesla-motors herroep
Die elektriese motorvervaardiger, Tesla, het Woensdag meer as twee miljoen motors herroep nadat daar fout met die motors se selfbestuurfunksie gevind is.
Hoekom het ek ʼn professionele fotograaf nodig?
In ʼn wêreld waar foto’s die hoofrol speel, is ʼn professionele fotograaf noodsaaklik om die blywende impak op jou onderneming, herinneringe of samekoms te verseker.
Wetenskaplikes soek meer fungi, wurms as emoji’s
Alhoewel diere goed verteenwoordig word in die huidige emoji-katalogus, trek plante, fungi en mikroörganismes aan die kortste ent.
Grand Theft Auto VI: Lokprent laat rekords spat
Videospeletjie-aanhangers, wat ’n dekade lank moes wag vir nóg ’n aflewering van een van die wêreld se grootste vermaaklikheidsfranchises, het uiteindelik (maar steeds vroeër as beplan) hul eerste blik op die sesde weergawe in die Grand Theft Auto-franchise gekry.
Ervaar gemoedsrus met produkte wat praat wanneer jy nie kan nie
Die stelsel werk saam met ʼn gratis app op jou foon en word gekoppel aan jou profiel om jou gesondheidsinligting met nooddienste en mediese personeel te deel, wanneer dit nodig is.
Digitale tegnologie moet dooies help uitken
Hierdie soort uitkenning moet ʼn oplossing bied vir die duisende ongeïdentifiseerde liggame wat in staatslykshuise ophoop.
Dié ‘onnieveerder’ skrik nie vir tegnologie
Vir Niël Steyn is dit ʼn voorreg om tegnologie in te span om sy leerders toekomsgereed te kry.
Kodering en robotika: Hoe berei ons voor vir 2024?
Hier is hoe jy jouself en die jongklomp kan voorberei vir 2024, asook meer inligting oor wat in kodering en robotika geleer sal word.
‘Koer’ met ‘Boer soek ’n Vrou’ op Afrikaanse maatsoekapp
“Daar is niks meer ongelooflik as om mense te help om pasmaats te vind nie, en mense wat daaroor skaam is, moet onthou dat almal op die app én televisieprogram in dieselfde bootjie is.”