“Daar is niks meer ongelooflik as om mense te help om pasmaats te vind nie, en mense wat daaroor skaam is, moet onthou dat almal op die app én televisieprogram in dieselfde bootjie is.”
SA’ners se tegnologie vir haaie in Bahamas gebruik
ʼn Slim uitvindsel van ʼn span mariene bioloë aan die Universiteit Stellenbosch verseker dat haaie ver weg van mense in die see gehou word, sonder om die haaie in gevaar te stel.
Sol-Tech se IT-program oes prys in
“Hierdie toekenning beaam dat ons op die regte pad is en dat ons ook op die IT-terrein studente kan lewer wat puik vir die bedryf voorberei is.”
E-afval ‘toksies vir SA’
Elektroniese toestelle en toebehore kan in sogenaamde “moordmasjiene” verander wanneer dit afbreek en nie behoorlik van ontslae geraak word nie.
Raak Rof: ʼn Splinternuwe ‘rowwe’ foon
Of jy ‘n avonturier is wat die uiterste punte van Afrika trotseer of in ‘n bedryf is wat betroubare toerusting in uitdagende omgewings benodig, sorg Raak Rof dat jy altyd toegerus is met die beste.
SOS se denkvaardigheidstoets lewer interessante resultate
Sommer dadelik het skole laat weet dat kinders wat gewoonlik nie presteer op skool nie, uitstekend gedoen het in die denkvaardigheidstoets.
Comic Con Afrika: Groter as tevore saam met Anthony Daniels
Die hoofitem van die fees met Anthony Daniels, wat C3P0 in die reeks rolprente speel, was vir aanhangers van die “Star Wars”-sage die hoogtepunt van die naweek.
Jan Alleman kan nou verifikasie vir Instagram koop
Volgens Meta wil hulle met die verifikasiediens help om die toenemende probleem van skelmstreke en robotte op Instagram te bekamp.
Twitter (X) dalk gou nie meer gratis
Musk sê hy oorweeg ʼn maandelikse intekenfooi vir Twitter (X) om kletsbotte – wat haatspraak op die gewilde sosialemediaplatform versprei – hok te slaan.
Twee Russe, Amerikaner bereik ruimtestasie
Die ruimtevaarders het gesê “anders as op aarde” sorg ruimtevaarders vir mekaar wanneer hulle in die hemelruim is – ongeag die land wat hulle verteenwoordig.
Biografie oor ‘visionêre’ Musk nou op die rakke
Die nuus dat Musk in die geheim ʼn elfde pienkvoet, Techno Mechanicus, verwelkom het, word onder meer in die biografie bevestig.
Beter as ʼn rekenaar? Britse polisie gebruik ‘super-gesigherkenners’
Polisiemagte landwyd gebruik beamptes wat ʼn uitsonderlike vermoë het om gesigte te onthou en ʼn bogemiddelde aanleg het om dié mense te identifiseer. Net sowat 1% van die bevolking het egter dié “superkrag”.
ChatGPT se kop staan sake toe ná tanende belangstelling
“Ons glo KI kan elke aspek van ons werkslewe ophef en spanne kreatiewer en produktiewer maak.”
Indiese tuig land op maan
Die Chandrayaan-3 het mense se verbeelding aangegryp toe dit byna ses weke gelede voor duisende juigende toeskouers gelanseer is.
Gesondheid op jou slimfoon
Hoe moet ʼn gesonde persoon se slimfoon se apps nou eintlik lyk? Maroela Media het ondersoek ingestel.
Stem-akteur groet gewilde videospeletjiekarakter ná 27 jaar
“My nuwe avontuur begin! Julle is almal nommer een in my hart!”
Rusland se Luna-25 stort op maan neer
Volgens ʼn voorlopige bevinding is Luna-25 “vernietig ná dit op die maan neergestort het”.
Lees eers hier voor jy oorskakel na sonkrag
“Die reis na sonkrag begin gewoonlik met ‘n swaar sug en meer vrae as jou plaaslike Donderdagaand-kroegvasvra. Die eerste vraag is … waar begin ek?”
TweetDeck nou agter betaalmuur
TweetDeck is meer as ʼn dekade gelede in Londen van stapel gestuur en is in 2011 amptelik deur Twitter oorgekoop.
Virgin Galactic-passasiers se ‘wildste drome oortref’ ná ruimtevlug
Al drie kommersiële passasiers wat Donderdag na die buitenste ruim gereis het, het geskiedenis in eie reg gemaak.