“Ek wil vir mense wys dat as ek, Francois Henning, die swartskaap wat almal gedink het dit nêrens in die lewe gaan maak nie, dit kon doen, kan enigiemand dit doen.”
Nuusleser Daniëlla nou ma van twee
“Dit is ’n unieke uitdaging, want jy het twee baie verskillende mensies om na om te sien.”
Fiësta-pryse in ligte luim uitgedeel
“Tog bly selfs ʼn gesogte Fiësta-trofee die tweede prys – die eerste prys is altyd die waardering van die publiek.”
Amira pleit vir renosters se redding
“Ek het al die wêreld vol gereis en Suid-Afrika bly vir my een van die mooiste lande.”
Klein Archie en Lilibet heet nou prins en prinses
Lilibet en Archie het egter nie dié titels by geboorte gehad nie.
Tiger gedagvaar ná hy verhouding beëindig
Die gholflegende se voormalige vriendin eis miljoene dollars aan vergoeding, nadat sy uit Tiger Woods se spogwoning geskop is.
Video: Steve Hofmeyr gesels op die man af oor MSC, uitlatings
Steve Hofmeyr het ná die onlangse MSC-debakel vir die eerste keer in meer as ‘n dekade in ’n video-onderhoud met Maroela Media op die man af gesels.
Tuisgeboorte vir Chris Chameleon se 2de pienkvoet
Dié egpaar het ’n rustige tuisgeboorte gekies, en het selfs deur die dag gaan stap, met hul normale roetine aangegaan en familietyd saam deurgebring.
Meghan en Harry na Charles se kroningseremonie genooi
Dít, ondanks die publisering van die prins se opspraakwekkende boek “Spare” waarin hy verskeie uitlatings oor sy pa maak.
George Ezra op pad SA toe
Agt jaar ná sy eerste kuier in Suid-Afrika, sal George Ezra in Julie vanjaar weer in Kaapstad en dan later in Pretoria te siene wees.
Chris Rock sê uiteindelik oor befaamde Oscars-klap
’n Jaar later hou Chris Rock steeds nie Jada Pinkett Smith se naam uit sy mond uit nie.
Foto’s: Steve en Demi verras Proe’toria-feesgangers
Dié gewilde kos- en kuierfees is die afgelope naweek by die Pretoria Botaniese Tuin aangebied.
Luister: ’n Laaste totsiens aan Theuns Jordaan
“’n Mens hoor Theuns se stem nog oral, dit voel soms asof hy nie werklik weg is nie.”
Hollywood: Dié akteur nou vriend van Poetin; Ed Sheeran stort hart uit
“Hierdie album is die deur tot my siel. Vir die eerste keer maak ek nie ’n album gebaseer op wat mense van sal hou nie, maar op eerlikheid oor waar ek tans in my lewe verkeer.”
Proe’toria-verhoog wink vir Demi Lee ná blaaskans
Sy moes in Februarie die slegte nuus met aanhangers deel dat sy, op ʼn dokter se aanbeveling, haar stem die hele maand lank moet laat rus.
Jan Bloukaas trek nuwe, ernstige baadjie aan
“Die lewe het saam met die musiek ernstig geraak.”
Harry en Meghan koninklike kothuis kwyt
Die hertog en hertogin van Sussex is gevra om hul huis op die Britse koninklike familie se Windsor-landgoed te ontruim.
Justin Bieber-vertonings amptelik gekanselleer
Nadat die sanger, Justin Bieber, in 2022 ’n deel van sy wêreldtoer uitgestel het, blyk dit nou asof dié konserte geheel en al gekanselleer is.
‘Jy gaan Hollywood toe’ hoor SA sanger op ‘American Idol’
Dié 16-jarige sanger het selfs vir Katy Perry Afrikaans laat praat.
Mej. SA-naaswenner gaan meeding vir Supranasionaal-titel
Die Mej. Supranasionaal-kroon rus tans op Lalela Mswane, Mej. SA 2021, se kop.