Aanhangers van Lewis Capaldi het gedurende ʼn onlangse konsert ingespring en die koorgedeelte van sy nommer 1-treffer, “Someone you loved”, hardop klaar gesing toe die sanger simptome van Tourette-sindroom op die verhoog ervaar het.
‘Everything Everywhere’ maak geskiedenis by SAG-toekennings
Dit is die eerste keer in SAG-geskiedenis dat ʼn enkele fliek vier pryse verower.
Musiekvideo: Herman Kleinhans pen afskeidsbrief aan geliefde oom
“Hy was geen gewone ou nie. Met sy liefde vir mense, talente en ywer het hy ’n kleurryke lewe gelei. Hy het ’n reusehart gehad met kamers waarin talle mense ’n tuiste kon vind.”
Video: Siya vertel oor lewensreis van stofpaaie tot stampvol rugbystadions
“My hele lewe het onherroeplik verander die dag wat ek die Here leer ken het.”
Hollywood: Rihanna op pad Oscars toe; Nightbirde reik album postuum uit
Die popster, Rihanna, sal volgende maand op die Oscar-verhoog as gaskunstenaar te siene wees.
Tronkstraf verleng vir R Kelly, Harvey Weinstein; Alec Baldwin pleit onskuldig
R Kelly se 30 jaar lange tronkstraf is verleng, Harvey Weinstein kry nog 16 jaar in die tronk en Alec Baldwin pleit onskuldig op strafbare manslag.
Musiekvideo: Adam Tas, Neil Somers besing SA’ners se karnivoriese gewoontes
Adam Tas en Neil Somers is onherkenbaar as twee grotmanne in die musiekvideo van hul jongste enkelsnit, “Vleisvreters”.
SA operasanger gaan bekoor by kroningseremonie
“Dit is moeilik om in woorde te beskryf hoe geëerd en geseënd ek voel.”
Nóg Backstreet Boys-konserte beplan
Kaartjieverkope het op Woensdag vir Discovery-kliënte geopen, en het tot so ’n mate uitverkoop dat daar besluit is om twee ekstra vertonings te reël.
Deon Meiring se liedjies ‘opreg soos gebede’
“In die wynlande praat hulle van ʼn versnit. Hierdie album is ʼn viersnit. Elkeen van die liedjies het beslis ʼn diep, geestelike oorsprong.”
Musiekvideo: Nou dans Riaan Grobler éérs
Riaan het sy kollega by Pretoria FM se troue herskep vir die maak van die video.
Backstreet Boys op pad na SA
As jy ʼn tiener in die 90’s was, is die kans so te sê 100% dat jy elke liewe Backstreet Boys-lied woord-vir-woord uit jou kop ken.
Baftas: Oorlogfliek maak skoonskip; deftigheid seëvier op rooitapyt
Dit sal die eerste keer wees dat ’n rolprent wat nie Engels is nie, met soveel pryse by die Baftas wegstap.
Rubriek: Tyd vir prins Harry om slagofferhoofstuk finaal af te sluit
Die hertog van Sussex se boek is sy eie waarheid en weergawe van sy byna 40 jaar as ʼn Britse-koninklike, maar omdat dit deurspek is met ʼn byna onsmaaklike slagoffermentaliteit word dit met tye moeilik om met hom te simpatiseer.
Hollywood: Selena Gomez maak hart oop oor gesondheid; babanuus vir dié glanspaartjie
“Vir enigiemand wat tans deur iets gaan waaroor hulle skaam is: Niemand ken die regte storie nie.”
Luister: Herkenbaarheid kerndeel van ‘Laerskool Noord’ se humor
“Ons sien soms van die verhoog af hoe gehoorlede mekaar stamp of fluister, ‘daai karakter is nes dié en só by ons skool’.”
Bruce Willis met demensie gediagnoseer
Willis se familie het ‘n verklaring oor sy gesondheid uitgereik.
Video: Liefde wen op ‘Wie word ʼn miljoenêr’
Drie bekende paartjies het hul algemene kennis Woensdagaand op ʼn spesiale episode van kykNET se Wie word ʼn miljoenêr op die proef gestel.
Luister: Bobby van Jaarsveld terug op die verhoog
“Ek het lekker gerus vir vier jaar. Dit was goed vir my en my kop, maar ek het besef ek kan nie so aangaan nie. Musiek is my passie en dit sal altyd so bly.”
Raquel Welch (82) sterf
Welch het destyds internasionale bekendheid verwerf toe sy in ʼn hertvel-bikini in die fliek One Million Years BC verskyn het.