“Die beste tyd om met jou kinders te gesels, is om die tafel.”
Talle bekendes positief vir Covid-19 ná glansgeleentheid
Dit is nie bekend of dié bekendes positief vir die nuwe Covid-19-subvariant, bekend as XBB.1.5, getoets het nie.
Karlien roer harte met huldeblyk aan babadogtertjie
“Gister agt jaar gelede het ek ʼn dogtertjie verloor, Evah. Verloor is nogal ʼn vreemde term. Ek het haar eintlik nooit verloor nie, sy’s nog altyd deel van my.”
Nuwe somertreffer, reisplanne vir Irene-Louise
Die blondekop-popster is binnekort op pad na Australië en Nieu-Seeland om Afrikaanse musiekaanhangers te vermaak met haar splinternuwe enkelsnit, “Ek sê so”.
5 moet-hê-boeke om 2023 joune te maak
Januarie is vir die meeste mense sinoniem met doelwitstellings.
Italiaanse filmlegende Gina Lollobrigida sterf
Gina Lollobrigida het destyds teen die Italiaanse aktrise Sophia Loren meegeding om rolle.
SA countrysanger (72) sterf
Hy het die afgelope paar jaar ʼn stryd teen kanker gevoer.
Bernice en Jannes beloof ewige trou
Die sangeres Bernice West en skrywer Jannes Erasmus het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.
Hollywood: Demi Lovato in die sop; tronkstraf stuit dié aktrise nie
ʼn Aanstootlike plakkaat van die 30-jarige sangeres, Demi Lovato, is deur die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (ASA) in die Verenigde Koninkryk verbied.
‘BSV’-aanbieders vier saam groot mylpaal
‘Boer soek ʼn vrou’ vier vanjaar 15 seisoene op die kassie en vir die eerste keer ooit kuier al ses aanbieders van oor die jare heen saam rondom een tafel.
Foto’s: Dié bekendes se kinders nou in gr. 1
Dié bekendes se ouerharte het van trots gebars toe hul kinders vir die eerste keer agter die skoolbanke ingeskuif het.
Video: Jan Jan Jan maak gr. 1’s se eerste dag besonders
Dié sanggroep, tesame met Boerboel Wear, het vanjaar hande met Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek gevat.
Lisa Marie Presley, Elvis se dogter, oorlede
Die sanger-liedjieskrywer Lisa Marie Presley, die enigste kind van die rock-’n-roll-legende Elvis Presley, is oorlede.
Geliefde advokaat, rolprentmaker (69) sterf
“Sy eerlike empatie met mense van enige agtergrond en sy onwrikbare geloof in waarheid en geregtigheid het van hom ʼn geliefde pa, huweliksmaat, advokaat, vriend, kunstenaar en mens gemaak.”
Kitaarlegende; supermodel sterf
Hulde stroom in vir die Britse kitaarlegende Jeff Beck, en Duitse supermodel Tatjana Patitz wat albei onlangs skielik dood is.
Foto’s: Prag en praal skitter by Golden Globes
Ná ʼn afgewaterde weergawe van die Golden Globe-glansgeleentheid in 2021 en ʼn private funksie in 2022, het die terugkeer van dié toekennings vanjaar omtrent die koppe laat draai.
Video: ‘Ek is spyt oor niks’, sê ‘RHOPTA’ se Mel Viljoen
Mel Viljoen vertel aan Maroela Media dat ‘Die Real Housewives van Pretoria’ presies aan haar verwagtinge voldoen en sê sy steur haar min aan kritiek op sosiale media – sy wil net ʼn rolmodel vir jong meisies wees.
Kyk omstrede onderhoud met prins Harry hiér
In dié nuwe onderhoud, wat 90 minute duur, gesels prins Harry met ongekende eerlikheid oor sy familie, verhoudings en ontslape ma.
‘Julle lyk moeg, afgemat en sonder planne’
ʼn Franse krieketklub het die sukkelende Proteas op sosiale media genooi om saam met hulle te kom oefen. Dalk kry die Suid-Afrikaners net weer hul passie terug op ʼn plek waar hulle dit die minste verwag.
Hollywood: Marvel-akteur deel video vanuit hospitaal, ‘Romeo and Juliet’ se sterre wil dagvaar
Die akteurs, Leonard Whiting en Olivia Hussey, dagvaar Paramount Pictures vir seksuele mishandeling tydens die verfilming van die 1968-rolprent, Romeo and Juliet.