“Ons is so opgewonde om die nuus te deel dat daar hierdie somer ʼn nuwe toevoeging tot ons gesin sal wees.”
Bieber verkoop musiekregte vir miljarde
ʼn Maatskappy besit nou die Kanadese popster se belang in sy treffers “Baby” en “Sorry”.
‘Anzél in die Boland’ word ma
“Ons het dit nie beplan nie, maar dit is die grootste geskenk.”
Ndlovu-koor roer Stevie Nicks se hartsnare
“NS: Kan ek in julle koor wees?” het die sanger op sosiale media gevra.
Babanuus vir Paris Hilton
“Dit was nog altyd my droom om ’n ma te wees.”
Oscars 2023: Voorloper-fliek kry 11 benoemings
Die Academy het Maandag die benoemings vir die 95ste jaarlikse rolprenttoekennings bekend gemaak.
Ouderdom stuit nie dié ruimtevaarder se romanse
Die wêreldbekende ruimtevaarder Buzz Aldrin is op die ryp ouderdom van 93 weer getroud.
Ndlovu-jeugkoor terug op ‘America’s Got Talent’-verhoog
Volgens die groep sal hul eerste optrede Maandagaand in die VSA uitgesaai word en kort daarna vir die res van die wêreld beskikbaar wees.
Kim Kardashian is nou eienaar van prinses Diana-halssnoer
Dié halssnoer is op ʼn veiling deur Kardashian vir £163 800 (sowat R3,4 miljoen) gekoop.
Hollywood: Nuwe liefde vir dié twee sterre; hartroerende gebaar vir Chris Hemsworth
Die model, Chrissy Teigen, en haar man, John Legend, het ook pas hul derde kind, Esti Maxine Stephens, verwelkom.
Luister: Gert van Tonder is beskeie musiekikoon, gesinsman
Gert van Tonder deel staaltjies uit sy kleurryke musiekloopbaan van ses dekades met Maroela Media, en verklap dat “Sproetjies” so ampertjies nooit die lig gesien het nie.
Nog wilde beweringe uit die wêreld van ‘Tiger King’
ʼn Brokkie nuus wat Carole Baskin tydens ʼn onderhoud in November 2021 gedeel het, maak nou eers opslae.
Luister: Bekendes se binnekamers blootgelê in nuwe dokkie
“Hierdie agt wonderlike stories wat vertel word, is elkeen uniek en ek is só bevoorreg dat hierdie mense my vertrou het om hul stories te vertel.”
Singende slimkop spog met 8 onderskeidings
“Ek het tydens my skoolloopbaan nie baie tyd afgeneem om te sing nie, want die akademie is ook vir my belangrik. Daarom gaan ek myself vanjaar in musiek verdiep.”
Alec Baldwin aangekla ná skietvoorval op filmstel
“Niemand is bo die wet verhewe nie, en almal verdien geregtigheid.”
Luister: TV-huisvrou maak hart oop
Terwyl die vure van dwelm- en alkoholmisbruik, gesinsgeweld en depressie rondom haar gewoed het, het Talana Vuren-Kuhn besef dat hoewel haar stukkie goud in die hitte van vorm kan verander, dit nimmer as te nooit sal smelt nie.
SA gebore sjef Prue Leith ken die kuns van kosmaak
“Die beste tyd om met jou kinders te gesels, is om die tafel.”
Talle bekendes positief vir Covid-19 ná glansgeleentheid
Dit is nie bekend of dié bekendes positief vir die nuwe Covid-19-subvariant, bekend as XBB.1.5, getoets het nie.
Karlien roer harte met huldeblyk aan babadogtertjie
“Gister agt jaar gelede het ek ʼn dogtertjie verloor, Evah. Verloor is nogal ʼn vreemde term. Ek het haar eintlik nooit verloor nie, sy’s nog altyd deel van my.”
Nuwe somertreffer, reisplanne vir Irene-Louise
Die blondekop-popster is binnekort op pad na Australië en Nieu-Seeland om Afrikaanse musiekaanhangers te vermaak met haar splinternuwe enkelsnit, “Ek sê so”.