“Ek het besef dat ek vir elke Suzie, of dit nou ’n vrou, kind of man is, wat voel dat daar nie ’n uitweg is nie, baklei.”
Afrikaanse fliek plaas kollig op selfmoord; boeliegedrag
“My grootste droom vir dié fliek is dat mense sal besef hoe belangrik dit is om uit te praat, of jy nou die slagoffer of net ʼn getuie van boeliegedrag is, en ook dat jy nooit ooit alleen is nie, al voel dit vir jou so.”
Video: Arnold Vosloo terug in Pretoria én hy praat Afrikaans
“Moet nooit jammer voel vir Daan Ludik nie, sy kinderjare het hom gevorm. Hy is ʼn hustler; as jy jammer voel vir hom, steel hy jou skoene.”
Hollywood: ‘Twilight’-ster verwelkom pienkvoet; nuwe rolprente op pad
Dié gebeure het mense laat kopkrap oor die toekoms van “The Flash” en Miller se loopbaan.
Hollywood: ‘The Little Mermaid’-aktrise sterf, babanuus vir TV-ster
Monica Lewinsky het ’n versoek aan Beyoncé gerig om haar naam uit een van die sangeres se liedjies te verwyder.
Leon van Nierop se fliekresensie: The Gray Man
Sowat van ʼn uitbundige skietery en rondhollery het jy laas in ʼn James Bond-fliek gesien. Hoe dan ook anders? Dis Netflix se duurste fliek. $200-miljoen!
Leon van Nierop se fliekresensie: Eiffel
Jy sal in ongeloof staar na hoe die toring opgegaan het. Die besware, struikelblokke, probleme, humeure wat ontplof het … en ʼn liefdesverhaal.
Hollywood: Shawn Mendes kanselleer toer; prins Harry, Meghan Markle se hofsaak vorder
Vir die eerste keer sedert haar voogdyskap tot ’n einde gekom het, het die popster Britney Spears weer agter die mikrofoon ingeskuif.
‘GoodFellas’-akteur dood op 83
Die akteur het dikwels deur sy loopbaan, wat oor meer as ʼn halfeeu gestrek het, die grootskerm met bekendes soos Robert de Niro gedeel.
Aksie-, fantasie-aanhangers, hier kom heerlike kykstof
Aksie- en fantasieliefhebbers kan hul aksiesokkies aantrek en die dae op hul kalenders begin aftel, daar is heerlike, splinternuwe rolprente en reekse aan die kom….
Hollywood: ‘Top Gun: Maverick’ is tops, Ricky Martin het huismoles
Die internasionale sukses van die rolprent is ’n deurbraak vir Tom Cruise en sy 40 jaar lange loopbaan.
Comic-Con keer vir die eerste keer terug
“Daar gaan moontlik trane van blydskap oor die terugkeer wees, dis baie emosioneel.”
Safta-nominasies: Afrikaanse oes lyk goed
Die benoemings vir die 16de jaarlikse Saftas is bekendgemaak en die Afrikaanse inhoudskeppers het nie teleurgestel nie.
James Bond-musiekman sterf
Dié Britse komponis, wat veral bekend is vir die komposisie van die ikoniese temamusiek vir die James Bond-rolprente, is Maandag in die ouderdom van 94 dood.
SA flieks trek nog swaar by plaaslike loket
Die NFVF sê dit is opvallend dat al drie die plaaslike rolprente wat wel redelik goed gevaar het by die loket, komedies is.
Lea Vivier leef met empatie vir karakters, mense
Deur die jare het dié aktrise haar op die Suid-Afrikaanse televisie kom tuismaak en droom nou daarvan om baanbrekerswerk in die plaaslike vermaakbedryf te doen.
‘The Godfather’-akteur sterf op 82
James Caan, die Amerikaanse akteur wat veral bekend was vir sy rol as Sonny Corleone in The Godfather, is in die ouderdom van 82 oorlede.
Leon se fliekresensie: Love and Gelato
ʼn Stewige skeppie romanse, beeldskone natuurtonele, ʼn liefdesdriehoek met ʼn verwaande laventelhaan, ʼn sexy meisie en ʼn bleeksiel-sjef.
Leon van Nierop se fliekresensie: Minions: The Rise of Gru
Hierdie aflewering, slegs in teaters, mag kinders opnuut laat besef dat dit eintlik maar beter is om ʼn rolprent op die grootskerm te sien en ouers sal die uitstekende stemwerk en veral die klankbaan baldadig geniet.
Silwerskermfees wil dokumentêre flieks ontwikkel
Alle passievolle dokumentêrerolprentmakers wat egte Suid-Afrikaanse stories kreatief wil vertel, kan nou inskryf.