Verbeel jouself dat jy en ʼn groep vriendinne op ʼn plesiervaart, ver weg van die daaglikse bestaan, julself kan vernuwe en die verlede agterlaat. Klink hemels, reg?
Fliekresensie: Marvel-meisies se fliekverhaal ‘sit pot mis’
Dit kom voor asof dit afgejaag is en daar nie behoorlik aandag aan karakterisering of die vloei van die storie gegee is nie.
‘McDreamy’ is vanjaar se mooiste man
“Dit is lekker om erkenning te kry en my ego kry beslis ʼn klein hupstoot, maar dit bied ook vir my ʼn platform wat ek vir iets positief kan aanwend.”
Fliekresensie: Veterane te sien in Maggie Smith se ‘beste een nog’
As jy die moeite gedoen het om na ‘Hans steek die Rubicon oor’ te gaan kyk, mag jy net sulke lang en mooi trane in ‘The Miracle Club’ huil.
Komedie op skip eersdaags op die silwerdoek
Die fliek handel oor veel meer as nét ʼn langverwagte plesiervaartvakansie: Vier vroue wat ouer as 60 is, onderneem ʼn reis na binne, en ontdek dat dit nooit te laat is om jouself te ontwikkel en selfs te verander nie.
Luister: Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.”
Fliekresensie: Dié Morgan Freeman-fliek is ‘halfhartig, mak’
57 Seconds is nie noodwendig die soort fliek waarvoor jy jou veilige tuiste sal verlaat nie.
Fliekmaker leef droom van storievertel uit met dokkies
“Die Here het my laat besef dat hy vir ʼn rede vir my ʼn talent vir storievertel gegee het, en dat ek dit moet begin uitleef.”
Nicola, Diaan gesels oor rolle in ‘Hans’-fliek
Sy sê die terugvoer wat sy oor die fliek kry, is dat die storie voel soos ʼn ligte blik op ʼn man se verhaal, maar dat daar ook dieper vlakke tot die storie is, soos heimwee en verlange.
‘Hans’-fliek steek R1 miljoen-kerf by loket oor
‘Hans steek die Rubicon’ is tans in fliekteaters te sien.
Dié Swanepoel-sibbe loop behoorlik oor van talent
Nie een of twee nie, nie drie nie, sommer vier kinders in een gesin is besig om groot naam in die plaaslike vermaaklikheidsbedryf te maak.
Foto’s: ‘Paw Patrol’-fliek deur plaaslike bekendes, krose gevier
Hollywood-bekendes soos James Marsden, Kristen Bell, Taraji P Henson en Kim Kardashian verleen hulle stemme aan dié animasiefliek.
Fliekresensie: ‘Robothasies’ uit hoed gepluk in fliek oor KI
Dit is nie die gewone wetenskapfiksie waarby jy vrolik betrokke raak nie.
‘Hans steek die Rubicon oor’ wys ouer garde kan steeds pret hê
“Dit beeld ook die rykdom van die lewe uit en wys dat mense nuwe hoofstukke kan begin, vriendskappe kan vorm en avonture selfs op hulle oudag kan hê.”
Rolanda Marais: Kleurryke, kunssinnige ma van twee
Rolanda Marais het met Maroela Media oor haar spruite, Charlotte en Naudé, “Binnelanders” en ʼn vreedsame bestaan in die Kaap gesels.
Fliekresensie: Duik-fliek meer uitgerek as spannend
Die fliek is 30 minute te lank.
Geliefde Harry Potter-akteur sterf
Sir Michael Gambon was veral bekend vir sy rol as Albus Dumbledore in die “Harry Potter”-reeks.
Hollywood-skrywers se staking afgelas
Leiers van die Amerikaanse Skrywersgilde het Dinsdag ʼn maandelange staking afgelas wat Hollywood tot dusver lamgelê het, nadat hulle uiteindelik ʼn ooreenkoms met van die grootste produksieateljees aanvaar het.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Hans steek die Rubicon oor’ prikkel lagspiere
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die rolprent, “Hans steek die Rubicon oor”, gaan kyk.
Fliekresensie: Onbekende Agatha Christie-storie kry lewe op grootskerm
Dis die ene atmosfeer, gruwelgebeure, hol stemme van die anderkant van die graf, en spoke. Nie eintlik waaraan ʼn mens van die geniale ou dame gewoond is nie.