Vyf van die akteurs wat as kinders teenoor Julie Andrews in “The Sound of Music” gespeel het, het haar onlangs tydens ʼn toekenningsgeleentheid verras.
Lisa met die Rooi Hare vind haar boer
“Ek het gewonder hoekom hulle op die warmste tyd van die dag foto’s op die strand wou gaan neem. Dit was 30 ˚C!”
Video: Sonja vier vanjaar meer as net ’n mylpaalverjaarsdag
“Mense is jou spieëls en verhoudings is jou leraars. Seerkry en foute het my die mens gemaak wat ek vandag is.”
Mimi Coertse vier haar 90ste verjaarsdag
“Mimi Coertse het my geleer hoe mooi Afrikaans kan wees.”
Armand Aucamp: ‘Ek wil weet waarom karakters doen wat hulle doen’
Armand Aucamp het reeds heerlik nesgeskop in die harte en nou ook slimfone van mense oor Suid-Afrika heen.
Boer Johan kry sy vrou
Boer Johan Lombard van die immergewilde kykNET-maatsoekreeks ‘Boer soek ʼn vrou’ het dié naweek die groot vraag gevra aan sy droomvrou.
Musiekvideo: CheraLee sê liefde is vir altyd
Sy kon eenvoudig nie anders as om daardie liefde in ’n liedjie te verewig nie. “Dit het my laat besef dat ons altyd aan mekaar verbind sal wees – in lewe en dood.”
Hollywood: Shakira skei; sir David Attenborough deur prins vereer
Die 96-jarige Britse omgewingskundige, sir David Attenborough, is Woensdag by Windsor-kasteel vir ’n tweede keer in sy lewe tot ridder geslaan.
Justin Bieber ly aan gesigverlamming
Bykomend tot gesigverlamming, kan dit ook gehoorverlies veroorsaak.
FAK vereer ‘SA se eie Leonard Cohen’
“Ek het as kind deur die FAK-sangbundel geblaai en om nou deur so ʼn merkwaardige instansie vereer te word vir my klein bydrae is ʼn reusevoorreg.”
Video: Gehalte teenoor hoeveelheid, plek vir albei in jou kas
Klere van ʼn goeie gehalte hou natuurlik langer en beteken beter waarde vir geld vir elke keer wat jy dit dra, maar wat as jy vinnig verveeld raak?
Ongenooide gas ontwrig Britney Spears-troue
In die Instagram-uitsending het Alexander ʼn paar goed kwytgeraak, onder meer dat Spears sy “eerste en enigste vrou” is.
Musiekvideo: Rudi Claase se enkelsnit is ʼn dankbetuiging
“Ek wil hê dat mense hul eie halleluja in hul donkerste plek moet vind.”
Video: ‘Die Gelofte’ se kroos óók op die planke te sien
“Om nuwe familie te hê is ongelooflik. Dis iets wat geen kind kan verduidelik nie. Om deel van hierdie produksie te kon wees, is die beste ding wat met my gebeur het.”
‘Op my eish! 2’: ‘Soeke na liefde gʼn kompetisie’
“Ek is nog jonk en ek weet as dit die regte man vir my is, sal ek in die eerste plek sy enigste keuse wees.”
Miljoene rol in met Irma Stern-kunsveiling
Dié geleentheid kon nie in ’n meer gepaste jaar plaasvind nie, aangesien dit vanjaar die 100ste herdenking van Stern se opspraakwekkende kunsdebuut is.
Leon van Nierop se resensie: A Perfect Pairing
Hierdie huppelspring romantiese kaperjolle sal veral in vroue se smaak val.
Leon van Nierop se resensie: Top Gun: Maverick
Manne is nog manne en die avonture meer onmoontlik en lewensgevaarlik as tevore.
Hykie Berg gaan pa word op 44
“Dis die groot nuus mense, die Bergs kry nog ’n baba!”
kykNET Buite Ekspo op pad binneland toe
Ná ʼn uiters suksesvolle Wes-Kaapse uitstalling word die kykNET Buite Ekspo vandeesmaand ook in Limpopo aangebied.