Marthinus Basson is ook met ʼn handvol toekennings huis toe.
Lees meerMargit bied vanjaar driedubbele dosis KKNK-vermaak
“Ek geniet nie een rol meer as die ander nie, want die ou wat aan die einde die applous op die verhoog kry, deel dit eintlik met sy hele span.”
Musiekblyspel uit Coenie, Deon se pen maak buiging by KKNK
Anrich Herbst vertolk die hoofrol in dié nuwe Afrikaanse produksie.
Só kweek KKNK teaterliefde by kleinspan
“Hierdie kleintjies is ons toekomstige gehore en as ons al van jongs af daardie liefde vir teater in hulle harte kan kweek, sal teater se toekoms gesond bly.”
Schubert se ‘Winterreise’ in Pretoria
Nie een nie, maar twee klassieke musiek- konserte word Saterdag 16 Maart in die AfriForum Teater in Pretoria aangebied.
Video: Kom loer agter die skerms by ‘Mamma Mia!’
“Ek het grootgeword met ABBA se musiek. Die groep se musiek is pure vreugde en ons het vreugde nodig.”
Dié kunstenaars, verhoogstukke met kykNET Fiëstas vereer
“Hierdie towenaars van toneelspel, kuns en musiek verstaan hoe om ons te boei met ’n blik op lewens en wêrelde verwyder van ons eie.”
Luister: Ilne Fourie hou spieël op oor boelies in skole
Dit is nie om dowe neute dat die aktrise Ilne Fourie die onderwysmilieu as agtergrond vir haar teaterproduksies gebruik nie.
Video: Margit en Jurg oor ‘ouerwees’ vir teaterrestaurant, aktrise-tiener
“Ons spot gereeld en sê ons is ʼn sirkushuis, want daar is roetine, maar geen twee dae lyk dieselfde nie.”
SAG-toekennings: ‘Oppenheimer’ wen groot, Barbra Streisand vereer
Dié toekenningsgeleentheid het ook met verskeie rolverdelings se reünies en uitbundige modes verras.
Video: Ontmoet SA se eie Von Trapp-gesin
As daar nou een ding is waarvan die Van Biljon-huis tot oorlopens toe vol is, is dit musikale talent.
Hollywood: Disney-aktrise nou ruimte-entrepreneur, Meryl Streep-rolprent word verhoogstuk
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Oudtshoorn skud vere reg vir KKNK
Riaan Benadé en Dodo Nyoka tel onder ʼn reeks sangers wat vanjaar vir die eerste keer by die KKNK op die verhoog te sien is.
‘The Sound of Music’ se Brittany het onblusbare passie vir musiek
“Wanneer ek angstig word, raak ek net stil, maak my aanttrekkamer se deur toe, en gaan op knieë. Al wat ek soms sê is ‘Here, ek het U nodig’.”
Skrywers van ‘Die Gelofte’, ‘Die Kaplyn’ terug met nóg ʼn musiekspel
“Die geselskap op daardie verhoog is ʼn groep mense wat die Here self gekies het om hierdie verhaal te vertel.”
Suidoosterfees word mondig
Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié fees van 26 April tot 1 Mei vanjaar in die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad aangebied word.
Edwin ‘tuis’ op verhoog, voor én agter kamera
“Die lekkerste projekte is daardie wat grensverskuiwend is, sonder dat dit bedoel was om te wees.”
27 debute op vanjaar se KKNK te sien
“Terwyl ons bymekaarkom om kreatiwiteit en kulturele rykdom te vier, vier ons ook die asemrowende natuurskoon en verkwikkende vars Karoolug.”
Waardevolle pryse, ervaring op die spel vir jong akteurs
Tydens die finale rondes wat in Kaapstad se Kunstekaapteatersentrum gaan plaasvind, sal daar beslis vriendskapsbande gesmee word, en skoliere gaan deel word van nuwe kreatiewe netwerke wat oor die hele land strek.
Dramakompetisie skep platform vir jong kunstenaars
“Die ekostelsel in die kunste is baie belangrik en daarom verseker ons dat hierdie kompetisie deelnemers blootstel aan verskeie fasette van die vermaaklikheidsbedryf soos teater, televisie, radio en oorklanking.”