“Met elke vertoning was die gehoor op hul voete met die aflê van die Gelofte, én na die vertoning.”
Video: ‘Die Gelofte’ se kroos óók op die planke te sien
“Om nuwe familie te hê is ongelooflik. Dis iets wat geen kind kan verduidelik nie. Om deel van hierdie produksie te kon wees, is die beste ding wat met my gebeur het.”
Dís wanneer jy Aardklop kan geniet
Die fees wil met dié nuwe baadjie die kunste weer op die voorgrond plaas.
Bybel van Voortrekkerleier word deel van musiekspel
“Om te dink dat Sarel Cilliers se nalatenskap 200 jaar later op ’n verhoog iewers in Pretoria verewig word. Daardie einste Bybel wat destyds soveel vir mense beteken het, maak weer eens ’n verskil.”
Skryf ’n verhoogteks vir KKNK
“Goeie teater begin by ʼn goeie teks, en ’n goeie teks begin by ʼn goeie idee wat aanklank vind by die tye.”
Verhoogtekste gesoek vir NATi Jong Sterre-projek
Is jy ʼn opkomende dramaturg? Maak seker jy skryf dan in vir NATi se Jong Sterre-projek. Die aansoeke sluit 27 Mei.
Geniet ‘Die Gelofte’ nou nog langer
“Ons is nie daarop uit om net ’n vertoning aan mense te gee nie. Ons bied ’n ervaring.”
Sewe dekades vir twee formidabele vroue
Maryke Roberts gesels met Antoinette Kellermann oor die toneelstuk “Die oerkluts kwyt” én oudword.
Hoërskole kan nou inskryf vir dramafees
Dié fees bied jaarliks aan leerders van skoledramagroepe die geleentheid om hul talent op Kunstekaap se verhoog ten toon te stel.
Gehoor word deel van laer in ‘Die Gelofte’
Die Gelofte skop vanaand, 6 Mei, in die AfriForum Teater in Pretoria af, en vertel die eeue-oue, dog soms vergete, verhaal van die mans en vroue wat dikwels die duurste prys moes betaal om te kon bly staan op hul stukkie aarde.
Vroue staan skoene vol in ‘Die Gelofte’
“Ons is vrou, ons is Voortrekker. Die hele toekoms word in ons gesit, en uit ons gebore. Jy moet sterk staan.”
Suidoosterfees: Bientang, ʼn hartsverhaal
Bientang – ’n reis van Afrikaans, musiek en klank.
Toneelgeselskap van ‘Die Gelofte’ kuier by monument
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en die Voortrekkermonument, het self die toer gelei.
Margit Meyer-Rödenbeck terug op Heksie se besem
“Dis lekker om weer te kan toer, veral met ’n kinderteaterproduksie.”
Huldigingsproduksie maak skoonskip by Kanna-pryse
Dié dramaproduksie het met vyf Kannas weggestap.
‘Plesierengel’, ’n storie van eensaamheid, weerloosheid
In 2021 staan daar toe weer mense voor Leon van Nierop se deur: dié keer die bekroonde teatervervaardiger Johan van der Merwe, die regisseur Lihan Pretorius en die akteur Ruan Wessels. Hulle kom met ʼn nuwe uitdaging: skryf die storie weer, maar dié slag as ʼn eenmanverhoogstuk.
Frank Opperman op ʼn missie om meer voete in teaters te kry
“Die afgelope twee jaar was rof vir die feeste, maar ek is doelgerig om hierdie jaar meer voete by verhoogproduksies kry.”
Luister: Johan Vorster, Jannes Erasmus oor ‘Die Gelofte’
“Iets in jou hart gaan verander, en ek kan nie sê wat dit gaan wees nie, maar dis ’n ongelooflike ervaring.”
Aardklop wip weer op in nuwe stel vere
Daar is ook die opwindende vooruitsig van wemelende wandelaars deur die stalletjies heen, iets wat feesgangers voor die pandemie laas ervaar het.
KKNK maak 2022-Kanna-benoemings bekend
“Die gehalte van produksies by die KKNK is so goed dat die paneel behoorlik gewroeg het om ʼn kortlys van benoemdes saam te stel.”