“Die ekostelsel in die kunste is baie belangrik en daarom verseker ons dat hierdie kompetisie deelnemers blootstel aan verskeie fasette van die vermaaklikheidsbedryf soos teater, televisie, radio en oorklanking.”
Kyk: ‘Proe gou hier!’ saam met Lizz Meiring
Lizz maak geurige maalvleis en vetkoek, en dit is heel gepas vir haar rol in “Vetkoekpaleis II”.
Fiësta-benoemings bekendgemaak
Dawid Minnaar, Frank Opperman, Bettie Kemp, Antoinette Kellerman, Shimmy Isaacs en Lee-Ann van Rooi is net ʼn handjievol van die gesoute akteurs wat vir die kykNET Fiësta-toekennings benoem is.0
Liewe Heksie vlieg dié vakansie Pretoria én Kaapstad toe
Margit Meyer-Rödenbeck en Anmari van Achterbergh klim onderskeidelik op dié gewilde karakter se besem vir optredes in die Wes-Kaap en Gauteng.
Nadia Beukes se ‘The Sound of Music’-kleintyddroom word waar
“Ek is nie net opgewonde om die produksie tot die beste van my vermoë te doen nie, maar ook sodat my kinders eendag kan terugkyk en kan sien dat hul ma haar drome uitgeleef het.”
Gemeenskapsteater beklink sy duisendste dag
Die AfriForum Teater het in minder as drie jaar gasheer vir talle teaterstukke, musiekblyspele, sangers, toekenningsgeleenthede én selfs ʼn televisiereeks gespeel.
Dokkie bekyk geslagsgeweld vanuit manlike perspektief
Die aktrise Natasha Sutherland het die regie vir die dokumentêr, “That’s What She Said – A Social Inquiry”, behartig.
Hollywood: Disney Channel-tweeling weer in kollig; ‘Friends’ neem afskeid van Matthew Perry
In die week se nuus uit Hollywood lewer die ‘Friends’-akteurs hulde aan hul ontslape vriend, Matthew Perry, en die kletsrymer, Sean Combs, word van mishandeling en verkragting aangekla.
‘Daar lê komedie in tragedie’ sê Desiré Gardner oor geliefde Magda
“Die sêding ‘met grysheid kom wysheid’ is só waar, maar met dié grysheid kom ook snaaksheid – dit is verfrissend en só broodnodig.”
Video: Museumteater maak Afrikanergeskiedenis lewend
“Dit is lekker om te weet ons doen iets nuuts, iets uniek met ons geskiedenis.”
Teksmark bied teelaarde vir teatermakers se idees
“Dit is nie net ʼn storie van iemand met ʼn gestremdheid nie, dit is ʼn regte lewe.”
Teater is De Klerk Oelofse se eerste liefde
De Klerk Oelofse gesels met Maroela Media oor die tweede seisoen van “Nêrens, Noord-Kaap”, sy liefde vir teater en grensverskuiwende produksies.
Video: Spogproduksie bekendgestel by Staatsteater
Dié musiekblyspel speel in 2020 gedurende die Covid-19-inperking in ʼn kroeg af, en het Altus Theart, Marlee van der Merwe, Neels Clasen en Liza Nel in die hoofrolle.
‘The Promise’ stem tot nadenke
‘The Promise’ is ʼn teaterervaring wat ʼn mens opnuut aan die kuns van teater herinner.
Luister: Biografie oor Marius Weyers gevul met staaltjies, kleurfoto’s
“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.”
‘Humor beskerm my’ sê Marion Holm
Vir Marion Holm is daar min dinge wat so eenvoudig en mooi is soos ʼn groep mense wat onbeskaamd skaterlag.
Frank op sy stukke in ‘Reünie’
Met Frank Opperman op die verhoog kan jy maar agteroorsit en ontspan – jy is in goeie hande.
Aangrypende spel in ‘Goed wat wag om te gebeur’
Die verhaal raak jou hart, omdat dit soveel maatskaplike euwels takel wat ons gemeenskappe teister.
Op reis saam met Braam en die engel
Wat sou gebeur as ʼn beskermengel in jare nie iemand beskerm het nie? En wat sou gebeur as ʼn klein seuntjie ʼn engel-sonder-vlerke buite sy venster tydens ʼn stormagtige aand opmerk?
Video: Teatermakers by Aardklop vereer
Kunstenaars wat tydens die kunstefees se jaarlikse toekenningsfunksie pryse ingepalm het, sluit onder andere Dawid Minnaar, Sandra Prinsloo en Elzabé Zietsman in.