“Dit is lekker om erkenning te kry en my ego kry beslis ʼn klein hupstoot, maar dit bied ook vir my ʼn platform wat ek vir iets positief kan aanwend.”
Teater is De Klerk Oelofse se eerste liefde
De Klerk Oelofse gesels met Maroela Media oor die tweede seisoen van “Nêrens, Noord-Kaap”, sy liefde vir teater en grensverskuiwende produksies.
Deon Meyer-boek inspireer nóg ʼn dramareeks
“Die teks en storie is uitstekend en die rol was lekker en uitdagend. Dit is mos nou ʼn geleentheid wat nie te versmaai is nie.”
‘Koer’ met ‘Boer soek ’n Vrou’ op Afrikaanse maatsoekapp
“Daar is niks meer ongelooflik as om mense te help om pasmaats te vind nie, en mense wat daaroor skaam is, moet onthou dat almal op die app én televisieprogram in dieselfde bootjie is.”
Sepiegids: Febé is jaloers in ‘Binnelanders’; Rossouw braak gal oor Jacques in ‘Diepe waters’
In “Suidooster” gaan Ty se verbeelding op hol en Lee-Roy besoek die verlede in “Arendsvlei”.
Sluipmoord op VSA-president 60 jaar later met dokkie onthou
“Dit is die dag waarop die VSA sy onskuld verloor het.”
‘Poppie nou eggo van Ella,’ skerts Hélène Truter oor ‘Vetkoekpaleis II’
“Vetkoekpaleis bly tog net eg, ikonies en onbeskaamd Afrikaans.”
Karen oor ‘Kokkedoor’-wen: ‘Ek moes verrys uit die as’
“Ek het skielik nie ‘n huis, werk óf ʼn man gehad nie. Kokkedoor was my dryfkrag.”
Resensie: ‘Seepgladde’ Deon Meyer-speurverhaal kry gestalte op kleinskerm
Hilton Pelser se spel help hom om Griessel se speurderbroek vol te sit, en die storie beweeg vol kinkels en draaie deur die Kaapse onderwêreld.
Tweede tranetrekkerdokkie oor Bok-oorwinning op pad
Nes die eerste weergawe het SuperSport se kameraspan die Springbokke in “Chasing the Sun 2” gevolg op hul reis om die Webb Ellis-trofee vir ʼn vierde keer te lig.
‘Friends’: Akteurs ‘verpletter’ oor Perry se dood
Die oorsaak van Perry se dood is nog nie bekend nie.
‘Mamma Mia!’ weer op pad planke toe
Donna en haar Dynamos sal eersdaags ʼn draai op Suid-Afrikaanse verhoë maak.
Sepiegids: Beatrice soek waarheid in ‘Arendsvlei’; Rhafiek se besluit word betwyfel in ‘Suidooster’
In “Binnelanders” verdwyn Karen se foon en sy is ontsteld wanneer sy uitvind saam met wie Liam stap. In “Diepe waters” word Meghan se verkoopooreenkoms gesteel.
Agt boere – en twee boerinne! – soek vanjaar maat op kassie
Lulani (40), ʼn bees- en skaapboer, is op soek na ʼn vrouepasmaat, terwyl wild- en beesboer Sanel (39) van Dwaalboom op soek is na ʼn manlike pasmaat.
Video: Aksiebelaaide kykgenot in ‘Devil’s Peak’ wag op kykers
“Ek het definitief empatie met Bennie se uitdagings wat hy met angs ervaar, want dit is iets wat ek ook al self moes hanteer en oorkom.”
Video: kykNET se ‘Die Brug’ skop af
“Die Brug”, kykNET se splinternuwe werklikheidsreeks, het vroeër vandeesweek afgeskop en beloof om kykers voor die kassie vasgenael te hou.
Plaasdorp ‘soos nuwe sikspens’ ná skenking
Willowmore is ʼn bekoorlike dorpie, waar besoekers “niks anders as gasvryheid van al die mense ervaar nie”.
Nuwe waters wag op Lea Vivier ná karakter se skokeinde
“Dit was frustrerend, want as ʼn akteur moet ʼn mens altyd empatiseer met die karakter wat jy speel om seker te maak jy vertolk die rol so geloofwaardig moontlik, maar sy het dit nogal moeilik gemaak.”
Só werk ‘Die Brug’
Die grootste vraag is egter: Wie kan vir wie vertrou, en wie gaan die geld deel as hulle dit eerste sou vind?
‘Arendsvlei’ groet binnekort ná 6 jaar
Ná ses seisoene se drama, humor en skokoomblikke sal KykNET&kie se “Arendsvlei” in Junie 2024 tot ʼn einde kom.