Met 44 stelle tweelinge en een drieling het dié hoërskool ʼn Guinness-wêreldrekord verbeter.
Vreemd
‘Fatberg’ in Londen uitgestal
ʼn “Fatberg” met ʼn gewig van 130 ton en meer as 250 m in lengte is in September gevind.
Teerpad verdwyn oornag
Bekommerde inwoners het die polisie ontbied nadat ʼn stuk teerpad van 800 m lank en 3,5 m breed oornag verdwyn het.
$560 miljoen is hare – as sy haar naam bekend maak
Die wennommers is drie keer nagegaan en die loterykaartjie is onderteken – die vrou van New Hampshire het geweet haar lewe sal vir altyd verander, buiten een vreesaanjaende ding.
Geen Doritos ‘net vir vroue’ nie
Gerugte dat PepsiCo Doritos spesiaal vir vroue, “Lady Doritos”, ontwikkel, het sosialemediagebruikers warm onder die kraag.
Video: Kyk hoe verloofringe in 100 jaar verander het
Al ooit gewonder hoe verloofringe die afgelope 100 jaar, van die 1910’s verander het? Watter dekade is jou gunsteling?
Laat weet ons gerus in die kommentaar.
Volg die avonture van Yoshi, die karetseeskilpad
Yoshi, ʼn karetseeskilpad (“loggerhead turtle”) is op 16 Desember 2017 in die see vrygelaat – vind uit waar sy haarself nou bevind.
Video: Beslis nie die einde van papier nie
Tabletrekenaars en rekenaars het bykans die nut vir papier in sy geheel vervang, maar daar is tog soms gevalle waar ons nog nie sonder papier kan klaarkom nie. Kyk gerus dié grappige video.
Foto’s en video: Pou mag toe nie saamvlieg nie
United Airlines het geweier dat ʼn pou saam met sy eienaar vlieg.
10 wenke voor jy ʼn kind se naam kies
ʼn Naam is baie belangrik – dis wat mense jou vir die res van jou lewe gaan noem – en dis dus noodsaaklik dat ouers moet seker maak hulle kies ʼn naam wat nie ʼn onnodige geboelie gaan uitlok nie.
Koop ʼn huis in Italië vir net €1
Die Italiaanse dorpie Ollolai op Sardinia in die Middellandse See verkoop honderde huise teen net €1 elk.
Langste man ontmoet kortste vrou
Die wêreld se langste man en die kortste vrou in die wêreld het mekaar ontmoet.
Sangeres eerste vrou om kol. Saunders te vertolk
Dié bekende sangeres het pas die eerste vrou in die geskiedenis geword om die rol van KFC se alombekende kol. Saunders te vertolk.
Video: Kaalvoet oor Lego-blokkies – ʼn nuwe wêreldrekord
“As jy al ooit op een blokkie getrap het, dan sal jy ‘n idee hê hoe my voete voel!”
Skandaal by kameel-skoonheidskompetisie: 12 gediskwalifiseer
Twaalf kamele, wat deel was van 30 000 kamele wat aan ʼn skoonheidskompetisie, die King Abdulaziz-kameelfees in Saoedi-Arabië, is gediskwalifiseer vir botoksgebruik.
Barbie-pop nou deel van vinknes
Dié foto’s het soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
Wêreld se grootste laaikas te koop – sokkies ingesluit!
Jy kan nou die wêreld se grootste laaikas besit!
Die 10 duurste vrugte in die wêreld
Mens kan vrugte soms nog goedkoop op ʼn plaas of by ʼn padstalletjie te koop kry, maar daar is ʼn paar mense wat bereid is om ʼn hele paar rand op te dok vir eksotiese en spesiaal gekweekte vrugte.
ʼn Trein wat blaf soos ʼn hond
Navorsers in Japan het ʼn trein met ʼn luidspreker toegerus wat blafgeluide uitsaai om ongelukke op die spoor te voorkom.
Só koud, die termometer het gebreek!
ʼn Termometer in ʼn afgeleë dorpie in Siberië, het gebreek toe die temperatuur byna vorige rekords oortref het.