ʼn Maatskappy het ʼn gesin van Pennsylvania bygestaan om ʼn wekker uit ʼn muur te verwyder wat al byna 13 jaar lank daagliks afgaan.
Vreemd
[Video] Renostertjie met kitaar aan die slaap gesus
’n Video van ’n wees renostertjie wat aan die slaap raak terwyl daar vir haar kitaar gespeel word, word wyd versprei.
Stoutste pikkewyn van die maand aangewys
Die Nasionale Akwarium van Nieu-Seeland se “stoutste” en “soetste” pikkewyn van die maand het sosialemediagebruikers laat lag.
[Video] Rondloperbrak steel die kollig
Die Weense Kamerorkes het onlangs ʼn buitelugvertoning in Turkye gehou, toe ‘n nuwe lid onverwags by hulle aangesluit het.
[Video] Só sorteer jy iets die vinnigste
Verbeel jou jy moet baie vinnig ʼn groot aantal boeke sorteer. Hoe sal jy te werk gaan? Hierdie video ondersoek verskeie tegnieke en verduidelik die beste metode.
[Video] Slim sjimpansee op soek na koeldrank
ʼn Video van ʼn slim sjimpansee wat ʼn bietjie koeldrank wil drink, het kykers gaande.
[Video] Maak oulike handdoekdiere
ʼn Handdoek as ʼn geskenk hoef nooit weer vervelig te wees as jy dit só aanbied nie. Jy kan selfs ook gaste verras met dié oulike kreature op die bed.
Radiostasie ‘ontdek’ Annie Lennox, sê sy het ‘potensiaal’
“Ek soek gereeld kunstenaars wat ek dink potensiaal het, en speel dan hulle liedjies op ons stasie. As jy wil, kan jy sommer die MP3 van jou jongste enkelsnit vir my stuur. Ek sal dit dan aan ons programregisseur stuur om te hoor of hy belangstel om dit oor die radio te speel.”
Verdagte blitsig vasgetrek – onder sy bed
“Julle sal nie verbaas wees om te hoor nie, dat ja, ons het hom gekry. Hy sal geen toekennings wen vir wegkruipertjie-kampioen nie!”
Ouers verwelkom nóg ʼn bielie van ʼn baba
Die ouerpaar se eerste twee kinders was albei groot, maar nooit sou hulle kon dink dat hul derde pienkvoet die skaal met geboorte by ʼn allemintige 6,53 kg sou laat trek nie.
[Video] Vou ʼn papiervliegtuig saam met die kampioen
Meeste van ons het al ten minste probeer om ʼn papiervliegtuig te vou – soms was dit minder suksesvol… ‘n Wêreldrekordhouer verduidelik jou presies hoe om ‘n kampioenvliegtuig te vou.
[Video] Kyk hoe briekdans dié gorilla
ʼn Video van ʼn gorilla wat in ʼn plastiekswembadjie sy briekdansvaardighede wys, is al meer as twee miljoen keer op YouTube gekyk.
[Foto’s] Miniatuur-wonderwêreld
Die Japannese kunstenaar Tatsuya Tanaka skep inspirerende in ingewikkelde alledaagse tonele in ʼn miniatuur-wonderwêreld.
[Video] Die 12-jarige buikspreker wat sing
ʼn 12-jarige buikspreker het haar skaamheid oorkom en die gehoor gaande gehad met ʼn verrassende optrede waar sy haar handpop laat sing!
[Video en foto’s] ʼn Hele winkel met viltprodukte
ʼn Winkel – waar al die produkte van vilt gemaak is, het ʼn kunstenaar nege maande geneem om te voltooi.
[Video] Woef doen sy eie inkopies
Pituco, ʼn hond van Brasilië, is slim genoeg om self sy eie hondekos by die winkel te gaan “koop”.
[Foto’s] Só lyk die lelikste hond ter wêreld
Die wêreld se lelikste hond is vandeesweek aangewys.
[Video] Só word borrelgom gemaak
Hierdie video verduidelik hoe borrelgom in ʼn fabriek gemaak word.
[Video] Ongelooflike vingerkaleidoskoop
Dié video van drie persone wat ʼn kaleidoskoop met hul vingers vorm, laat kykers vasgenael sit.
[Video] Die wêreld se hoflikste toeter
ʼn Ingenieur het ʼn spesiale toeter in sy motor geïnstalleer en reken alle motors behoort standaard met dié vriendelike toet toegerus te word!