Ek het vandag oor Radio Pretoria tydens Flip Buys se gesprek met Friedel Hansen van Maroela Media se webwerf gehoor. Dit maak ‘n baie goeie indruk en ek sal voortaan nou gereeld hier besoek aflê.
Welkom Ben, hoop om jou gereeld hier rond te sien! Onthou dat jy ook by ons Facebook-blad kan aansluit om seker te maak jy bly op hoogte met alles wat op Maroela gebeur!

Die foto van die betoger wat oor ‘n versperring spring is uitstekend… dit verduidelik die storie perfek.