Tekenprent: Lig aan die einde van die tonnel?

Die tekenprentkunstenaar Jerm gee sy mening oor die gewelddadige protesaksies wat die week in Pretoria opgevlam het en wat dit vir die toekoms van die land voorspel.

Sien alle vorige tekenprente op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Tjert ·

Ek weet mens het nodig om te ‘lag’…. dit is egter so tragies waaroor ons ‘hier’ lag. Ek ken ‘n man… sy lewe is in sulke chaos dat hy homself oor als vrek wil lag. Ek vertrou van harte dat dit nie ons einde sal wees nie… vrek gelag!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.